Ramblers Self Catering Accommodation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beethovenstraat 17, Windhoek-Wes, Windhoek, 0000, Khomas
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ramblers Self Catering Accommodation bied gerieflike oornagverblyf in Windoek-Wes naby die middestad. Hierdie verblyf is ideaal vir enkel- of sakereisigers.
Daar is 4 kamers en 1 selfsorgwoonstel. Al die kamers het 'n koninggrootte-bed of 'n dubbelbed en 'n privaat of gedeelde badkamer. Die kamers het 'n yskassie, mikrogolf, waaier en 'n klein tafel met stoele. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuisie. Die eenslaapkamerwoonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en die leefarea het 'n rusbank.
Die gemeenskaplike kombuisie is met 'n mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n klein etenstafel met stoele. Gaste het toegang tot die gedeelde lapa met 'n piekniektafel, etenstafel en braaigeriewe. Beperkte parkeerplek is op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Ligging
- Beethovenstraat 17, Windhoek-Wes, Windhoek, 0000, Khomas
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beethovenstraat 17, Windhoek-Wes, Windhoek, 0000, Khomas
- Geen kinders onder 18