Ramsgate Palms 2
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bidstone-weg 510, Ramsgate Palms 2, Ramsgate Strand, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R980 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Ramsgate Palms 2 is 'n gerieflike woonstel met slaapplek vir 8 gaste. Dis in 'n veilige kompleks, ongeveer 30 m vanaf Ramsgate se Blouvlagstrand, die bekende Waffle House en Blue Lagoon Restaurant geleë.
Dié woonstel is op die onderste verdieping en het 'n pragtige see-uitsig. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die een badkamer is en suite. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede kamer het 2 enkelbeddens, en die derde kamer het 2 stapelbeddens met slaapplek vir 4 gaste.
Die oopplan-kombuis het 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n TV met 'n DVD-speler en lei na 'n oop stoep met 'n gasbraai, stoepmeubels en 'n fantastiese uitsig op die strand. DStv is op versoek teen teen 'n ekstra koste van R60 per dag beskikbaar.
Die woonstel het 'n wasmasjien en skottelgoedwasser.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, en wasgeriewe.
Daar is 'n toesluitmotorhuis vir gaste se gebruik.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Caroline Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 22
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Bidstone-weg 510, Ramsgate Palms 2, Ramsgate Strand, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ramsgate Palms 2 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ramsgate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bidstone-weg 510, Ramsgate Palms 2, Ramsgate Strand, 4285, KwaZulu-Natal