Ramsgate Beach Akkommodasie by Ramsgate Palms 77 | LekkeSlaap
+19

Ramsgate Palms 77

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstone-straat, Ramsgate Palms 77, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 191 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ramsgate Palms 77 is in 'n veilige kompleks in Ramsgate geleë - 'n ouwêreldse kusdorp aan die Suidkus van KwaZulu-Natal.

Die drieslaapkamerwoonstel is op die grondvloer geleë en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en maak van 'n aparte badkamer met 'n bad gebruik.

Die kombuis is ten volle toegerus vir gaste wat op soek is na 'n selfsorgwegbreek en beskik ook oor 'n TV, plafonwaaiers en gemaklike rusbanke. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, opwasgeriewe en direkte toegang na die strand.

Daar is 1 parkeerplek per eenheid.

Doendinge in die omgewing sluit swem, bootritte, visvang, gholfspeel, voetslaan, skubaduik en perdry in.

Slaapplek

’n Bespreking by Ramsgate Palms 77 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Bidstone-straat, Ramsgate Palms 77, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 191
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 191
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstone-straat, Ramsgate Palms 77, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZjxwzFw9CA83mnVAgEzNh4OyPchMjzIaN7gPP7iaRUAs7yoLDt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 191  per nag (plek vir 6) Bidstone Road Ramsgate Palms 77 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -30.887569 30.350308
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za