Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Palms Unit J

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 241

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 7 resensies vir Ramsgate Palms Unit J
Netheid
3.9/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.9/5
Leon P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon P
Gesin met tieners

Breathtaking Seaview. Awesome beach.

Clean and tidy environment. Safe parking. Supplied with a brand new gas braai. Efficient service when problems did occur. Will definitely come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Belinda H
Saam met vriende

Lekker vakansie, alles loopafstand.

Ons het baie lekker gekuier, maar sal die volgende aanbeveel. Een dun kussing per bed is nie voldoende nie. Ten minste 2 ordentlike kussings sal 'n aanwins wees. Die matrasse op die bunker beddens is ook verskriklik dun. Jou rug kry eerder seer as wat jy lekker kan slaap. Ons kon nie regtig kos maak nie, want die potte het vreeslik aangebrand. As 'n geheel was dit 'n dak oor ons kop vir die tydperk wat ons daar was, maar die woonstel kan doen met so 'n bietjie dekorbeplanning. Nuwe verf, want die mure dop af, 'n plekkie om jou sleutels te kan hang, koffie/tee/suiker/melk net vir 'n aankomsverwelkoming, dalk ietsie moois op die muur? Idees is eindeloos. Andersins is Ramsgate Palms oor die algemeen 'n baie lekker vakansieplek met die see loopafstand, asook die Blue Lagoon en Waffle House.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charisca M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charisca M
Saam met vriende

Dit was 'n wonderlike blyplek. Enigste nadeel is die plekkie binne self nodig 'n bietjie werk.

Die uitsig van die see is uiters onbeskryflik en die plekkie het soveel potensiaal, ek sal kan verstaan as dit volbespreek is deur die jaar. Sal definitief weer gaan. Baie lekker blyplek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sheldon P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheldon P
Gesin met klein kinders

Good holiday.

Good place and good views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ramsgate Palms Unit J se terugvoer

Dear Sheldon,
Thank you for the awesome review. We are glad to hear you enjoyed your stay and hope to see you again soon.

Ramsgate Palms Unit J
Sphiwe C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sphiwe C

Excellent.

Our stay was super, except for cleaning materials like dish cloths and dish washing liquid that we had to buy otherwise the place is great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Simone B
Saam met vriende

Unit 53 J - Gehawend en baie vuil!

Unit 53 J - Na 9 ure se gery, was ons 14:00 gereed om in te check, maar tot ons verbasing, het hul laat weet dat ons eers 15:00 kon in check (waarvan ons onbewus was, want volgens webtuiste was dit 14:00 soos op ons finale bevestigingsbrief). Die woonstel was nog glad nie skoongemaak nie. Ons het 2 ure gewag vir hulle om ons woonstel reg te kry. Uiteindelik toe die woonstel gereed was, het ons alles gedouble check. Daar was heelwat goed nie daar nie en het dit so vir hul aangeteken. Die stort was in 'n vieslike toestand (hare en afskeidings orals). Ons het self Handy Andy gaan koop en die woonstel probeer skrop sodat ons daarin kan lewe. Die beddegoed was taamlik skoon, maar jy kon baie merke sien. Die handdoeke het gestink en dit was gehawend. Die woonstel kort beslis 'n upgrade. Vir R14 000.00 vir 6 dae kon ons baie beter kry. Ons het tog navorsing gedoen op Ramsgate Palms en daar was baie positiewe terugvoering. Beslis nie soos wat geadverteer was nie en ons het die Unit 53 J heeltemal mis gekyk. Die ander eenhede in die kompleks was 10 keer beter. As dit nie vir die hoë seisoen was nie, het ons dadelik 'n ander plek gaan soek. Baie teleurgesteld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina V

Absoluut fantasties.

By aankoms het die sekuriteitswag ons dadelik na ons blyplek gevat en ons gewys waar ons die motor moet parkeer. Ons blyplekkie was mooi skoon en alles was in 'n werkende toestand. Presies soos geadverteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 240
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 240
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 240
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Birdstone-weg 510, Ramsgate, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI1ZGY4ZTM5LWRkZjAtNDZmOC1hM2UyLTQyYmYzYTFjMDhjYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 510 Bidstone Road Ramsgate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.887841 30.3504325
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem