Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Palms Unit K

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 241

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Ramsgate Palms Unit K
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Isabel V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel V
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly. Beste uitsig. Sal vir seker weer van die eenheid gebruik maak.

Baie lekker gebly. Sal vir seker weer van die eenheid gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivy S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivy S

Neat, clean, well stocked, secure and great view.

The accommodation is well kept, walking distances to main beach. Has excellent views. Secure. Full DStv and well furnished.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivy S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivy S

Fantastic view, close to main beach. Very neat unit. Will most definitely come back.

Great view of ocean and Ramsgate main beach. The unit is well kept. Easy access from car to unit. Secure and lovely pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ihan V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ihan V
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Op pad na Ramsgate is ons laat weet dat Eskom aan die krag werk en dat ons eers 9uur die aand sal krag hê, maar die dame het gesorg dat ons met ons aankoms batteryligte het om dit darem beter te maak. Die woonstel was mooi skoon, en dit is uitstekend geleë. Ons sal beslis weer kom. Ons het regtig die gevoel gekry dat die ekstra myl gestap word met die gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris G
Gesin met tieners

Dit was 'n fantastiese vakansies!

Was 'n baie mooi skoon eenheid met die mooiste see-uitsig vanuit die kamers en sitkamer en die braai op die balkon. Dit het die vakansie baie lekker gemaak. Dis so naby die swemstrand, en daar is baie ander aktiwiteite om te doen wat die hele vakansie in totaal 'n sukses gemaak het. Baie dankie. Ek sal dit definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jane V
Gesin met tieners

Lovely week.

The apartment was lovely, it may be worth having the blankets used for the cold days cleaned. My daughter had a whole lot of bug bites her from the blankets. It would also be nice to have a coffee plunger in the unit and some salad servers. The Weber was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mehmood G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mehmood G
Gesin met klein kinders

Lovely stay, kids thoroughly enjoyed themselves.

Lovely place, private.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ramsgate Palms Unit K se terugvoer

Dear Mehmood, thank you for your review. We are glad that you enjoyed the stay.

Ramsgate Palms Unit K
Jacques V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld.

Netjiese eenheid met gerieflike fasiliteite. Net jammer geen kontak met kantoor t.o.v. van klein probleempies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ramsgate Palms Unit K se terugvoer

Thank you for your review. We found the list of small problems in the unit after your departure. Had you called us during your stay we would have been able to assist with these.

Ramsgate Palms Unit K
Vanaf
R1 295
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 295
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 295
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bidstone-laan, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdfe0799b8ca26c4b90b81cb3a18e7d88135d08523421b981c2e7cf8062049de23026974c620ac334f3dfdb448195b2e490ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 295 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Bidstone Avenue Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.887452948632 30.350513105349
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem