Ramsgate Palms Unit K
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 10 Mei 2024 tot 13 Mei 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Bidstone-laan, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 295R863 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Ramsgate Palms Unit K bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gemeubileerde driekslaapkamerwoonstel in die Ramsgate Palms-kompleks wat 'n uitsig oor die skilderagtige Ramsgate-strand bied. Dié Blouvlagstrand is die ideale plek om 'n gesinsvakansie te geniet en daar is regdeur die jaar lewensredders aan diens.
Die woonstel is in die agterste blok op die middelste vloer geleë en dit beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en 'n wasmasjien. Daar is plafonwaaiers in die sitkamer en slaapkamers, en die woonstel het sekere DStv-kanale en veselinternet. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n gasbraai, sitplek en 'n uitsig oor die strand en see. Let daarop dat daar slegs 1 parkeerplek per eenheid is.
Die kompleks bied 24 uur-sekuriteit en 'n gemeenskaplike swembad in 'n beskutte area van die welige en tropiese tuine wat die kompleks omring. 'n Wassery is ook op die perseel beskikbaar. Ramsgate bied restaurante, 'n kunsvlytmark en die Waffle House wat naby die kompleks geleë is. Wielstoombote en kano's kan by die bootverhuringskiosk, aan die rant van die strandmeer, gehuur word. Dit is 'n genotvolle vervoermiddel om op die rivier te vaar, onderdeur die brug en verder op met die stroom om die voëls te besigtig, asook die dik inheemse bosse wat op die oewers van die rivier groei.
Slaapplek
’n Bespreking by Ramsgate Palms Unit K sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Gina Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 241
Jaar gelys 7
Ligging
- Bidstone-laan, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ramsgate Palms Unit K het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ramsgate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Bidstone-laan, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom