Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Rendezvous 13

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R925 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

’n Breekskadedeposito moet per bespreking betaal word. Dit word binne 7 werksdae na vertrek betaal indien die eenheid in dieselfde toestand gelos word as wat dit met aankoms was, en indien alles in orde is.
Rapporteer asb. enige teenstrydighede of skade in die eenheid aan ons kantoor binne 12 werksure.
Rook is streng verbode in die eenheid en gaste moet buite rook. Indien hierdie reël nie nagekom word nie sal die deposito prysgegee word om die gordyne, matte en meubels te stoom.
Indien daar meer gaste in die eenheid woon as waarvoor daar gekwoteer is, of indien daar maar gaste in die eenheid as wat die totale kapasiteit toelaat, word die deposito prysgegee.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat hierdie eenheid ’n platskerm-TV met DStv het. Indien gaste DStv wil kyk, moet hulle hul eie dekodeerder, slimkaart en kabels saambring. Daar is nie PVR- of Explora-konnektiwiteit nie.
Gaste moet asb. hul eie bad- en strandhanddoeke saambring. Alle bedlinne word voorsien.
Komplimentêre toiletpapier en gasteseep word voorsien, maar aangesien hierdie eenheid selfsorg is moet dit op gaste se eie onkostes vervang word. Gaste moet ook onthou om hul eie skottelgoedwasseep en ander skoonmaakmiddels saam te bring.
Skoonmaakdienste kan vir tussen 08:30 en 14:40 gereël word, uitsluitend naweke en openbare vakansiedae. Dit moet 48 uur voor die tyd deur die kantoor bespreek word en aan die instansie betaal word en nie direk aan die skoonmaker nie. Neem asb. kennis dat hierdie diens onderhewig is aan die beskikbaarheid van hulpbronne, veral tydens piekseisoene.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bream-singel, Ramsgate Rendezvous 13, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7df067b27c445d26b967632b3fbc5c36a5ca79d707538c4b92efe91499651b8a6652a33c5b46194450698d7da767d07383e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6) 6 5 1 4 Bream Crescent Ramsgate Rendezvous 13 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.886147212364 30.352969863754
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem