Rand Self-catering Accommodation
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Randstraat 9, Carolina, 1185, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R640 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rand Self-catering Accommodation bied skoon en gerieflike selfsorgverblyf in Carolina in Mpumalanga. Carolina is op die roete van Johannesburg na Swaziland geleë en is 'n gerieflike oornagplek vir gaste wat tna en van die Kruger Wildtuin reis.
Verblyf is beskikbaar in 4 aparte oopplan-eenhede met selfsorggeriewe in ’n stil omgewing met groot bome, Die eenhede het verskeie kamersamestellings en het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n sitarea, eetarea en 'n kombuisie met basiese geriewe soos 'n tee- en koffieskinkbord. Die kamers het ook elk 'n 32" platskerm-TV met Premium DStv-kanale. Beddegoed en handdoeke word voorsien. In die wintermaande is daar elektriese komberse op die beddens.
Aangesien Rand Self-catering Accommodation in Carolina, Mpumalanga se gras- en vleilandstreek geleë is, bied dit volop voëllewe, voetslaanroetes en watersport.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Randstraat 9, Carolina, 1185, Mpumalanga
- Gaste dink Rand Self-catering Accommodation het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Carolina Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Randstraat 9, Carolina, 1185, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom