Hoedspruit Akkommodasie by Raptors Lodge Accommodation | LekkeSlaap
+43

Raptors Lodge Accommodation

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 71 resensies vir Raptors Lodge Accommodation
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Maryn G - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryn G
Gesin met tieners

Ontspanning op sy beste!

Die eenhede is goed toegerus, baie skoon en netjies en stil. Die buitestort is 'n groot pluspunt!

Amanda H - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning! Awesome! Beautiful!

Die goeie ervaring begin met die instap. Spasie, luuksheid, spierwit sagte linne en muskietnette. Die badkamers is luuks en die buite storte is die beste ooit! Ons kan nie wag om weer te kom kuier nie.

Jacolene S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacolene S
Gesin met klein kinders

Die eenheid was baie netjies en skoon, baie moderne uitleg en in 'n veilige omgewing

Die swembad was een kant van die eenheid wat bietjie misleidend op die foto's was. Maar ons het heerlik gebly!

Thuanitha P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thuanitha P
Gesin met tieners

Naby aan als maar vêr genoeg vir rus en vrede.

Ons het 'n heerlike naweek gehad, die huis was mooi skoon met alles wat jy nodig het. Ook heerlik koel met die hoë grasdak, waaiers en lugverkoeling in die slaapkamers. Buitestorte is heerlik. My tienerdogter het haar kamer so geniet omdat dit privaat van ons s'n was en ook 'n bad en stort gehad het. Ons het ontbyt op die stoep geniet en die swembad langsaan was welkome lafenis met die erge hitte. Ek sal miskien net wil voorstel dat die 2 sitkamer en 1 slaapkamer stoel se bekleedsel gewas word. Verder was dit lieflik.

Raptors Lodge Accommodation's terugvoer

Goeie dag Thuanita,

Baie baie dankie vir die terugvoering. Ons sal beslis werk daarvan maak om die stoelle gewas te kry.
Ons hoop om julle sommer weer gou te sien :-)

Groete,
Jolene Coetzee

Raptors Lodge Accommodation
Dirk S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese omgewing en baie goed ingerig.

Pragtige opset. Oorweeg dit om die relings rondom die verhoogde stoepdek van eenheid 4 te plaas.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome setting and very well appointed.

Absolutely stunning setup. Please consider placing railings around the raised patio deck of unit 4.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Dawie M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dawie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon, maar die beskrywing van wat daar is, is verkeerd.

Baie netjies en skoon. Volgens foto en beskrywing is daar 'n swembad by jou lodge. Wat nie die geval is nie. Die swembad is omtrent 150 m weg van die huis. Op 'n warm dag deel jy die klein swembad met die res van die oord. Die swembad is dan te klein vir almal om te gebruik.

Hannes C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Sommige eenhede is naby 'n besige grondpad wat vroegoggend steurend en baie stowwerig was.

Carmen S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Baie lekker gebly, goeie ligging. Sal beslis weer teruggaan.

Annelize D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Die verblyf was baie aangenaam en die eenheid was baie netjies. Sal net eerder meer in die bos en nie so naby aan die hoofpad wil wees nie, maar verder was dit baie lekker.

Estelle B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Dis 'n pragtige, moderne chalet en ons het lekker gebly ten spyte van 'n paar ongerieflike items. Die hoofslaapkamer het nie 'n bedlampie nie en ook nie matjies voor die bed nie. Die kinderkamer buite op die stoep is bietjie onprakties, want mens kan nie in die nag hoor of hul mens nodig het nie. En ek wou nie ons kleinseun toesluit in sy kamer nie, so hy moes op die bank in die sitkamer slaap. Ons was nie baie gelukkig met die badkamer (en toilet) wat in die kamer is nie. Die bad is baie ongerieflik, mens kan nie die krane bykom nie, jy moet in die bad klim om die krane oop te maak. Die buitestort is nou wel oulik, maar jou voete is weer vuil teen die tyd wat jy in gaan ─ onprakties. Die klerekas is so donker, mens kan nie in die dag of aand daarbinne sien nie. In die kombuis was geen rasper nie en ook nie bakkies om graankos, jogurt of poeding uit te eet nie. Gelukkig maak die mooi plek op vir die ongerief.

Shane C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane C
Enkelreisiger

Everything you could wish for and more!

I had the good fortune to spend a week at Raptors Lodge as a getaway from the madness of the city and my expectations were not only met, they really were exceeded! The lodge has everything you need, truly a home away from home, very well equipped and beautifully furnished. The surroundings not only beautiful, the peace and quiet is truly awesome. I had a wonderful week, would highly recommend Raptors Lodge, and I will most definitely be back! Guaranteed.

Raptors Lodge Accommodation's terugvoer

Thank you for your kind review Shane. We are looking forward to your next stay!
Warm Regards,
Raptors Lodge

Raptors Lodge Accommodation
Heinrich S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf.

Eetplek om die hoek, goeie verblyf.

Kobus K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus K
Gesin met klein kinders

Gerieflik, goed geleë.

Lekker bestemming vir familie of vriende wat die wildtuin wil besoek. Baie aktiwiteite in omliggende area.

Julia H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Restful surroundings and stylish decor.

Communication from Raptors Lodge was excellent. The unit was stylishly appointed and the four-poster bed with draped netting gave it a romantic feel. Coffee, tea and rusks are supplied to welcome you after a long day's travel. The outside shower would be lovely on a hot summer's evening, but in mid-winter we settled for the huge bath. The grounds are well maintained and secure, except from cheeky monkeys. Unfortunately very little other wildlife to be seen. The main swimming pool is quite small so would be a problem in the summer heat. Negatives would be the same as with many self-catering accommodation, knives are blunt, crockery is miss-matched and no matches supplied for the braai fire. Access to the Kruger Park is at Orpen gate, a mere 70 km from Hoedspruit.

Gerhard V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V
Saam met vriende

Lekker gebly, baie rustig.

Sien sterre.

Anelé E - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelé E
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Klein juweel in die bosveld. Sal definitief terugkeer.

Ons het die lodge baie geniet in die bosveld in 'n veilige estate.

Caschandra J - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caschandra J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en 'n baie mooi plekkie.

Die huisie was baie mooi en netjies gewees en dit het alles wat jy nodig het vir 'n paar aande se verblyf. Ons huisie was tussen twee paaie gewees, maar dit was tog baie rustig.

John H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John H
Saam met vriende

Eenheid was puik.

Ons het baie lekker by Raptors Lodge gebly. Het in eenheid no 9 gebly wat sy eie swembad gehad het definitief die moeite werd om daar te gaan bly. 10 uit 10.

Obert L - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Obert L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect place for holiday. I loved the privacy and tranquility.

Rooms and beds are perfect. Enjoyed the outside shower because it blends with nature.

Thabang M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thabang M

Awesome.

A great place to unwind after a long year, everything you need is there. The downside was that the pool is small and had no braai area either. I'll definitely stay there again.

Jaco J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco J
Gesin met klein kinders

Ons het vir 4 dae by Raptors gebly en het elke oomblik daarvan geniet!

Baie aangenaam. Het ons tyd daarso geniet! Goed toegeruste huisie en die warm somershitte het ons nie so baie gepla nie. Baie maklik toegangbaar.

Desiré O - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiré O
Saam met vriende

Wonderlike plek waar ons lekker ontspan het.

Beslis die moeite werd!

Rene L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was bo verwagting.

Sal definitief die plek aanbeveel vir 'n alleen naweek of saam met vriende sonder die kinders. Dis nie kindervriendelik nie. Die plek is goed ingerig en was netjies en skoon. Die privaat swembad was ons redding in die hitte gewees. Ons het ons naweek baie geniet. Dankie, Raptors Lodge!

Natasja L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasja L
Saam met vriende

Fantastiese atmosfeer en baie spesiale plek vir natuur liefhebbers en wegbreek geleentheid. Ons was so verras met die vriendelike diens en netheid.

Ons was baie verras met julle vriendelike diens en uitstekende kommunikasie. Dankie! Die naweek was fantasties, netjies, skoon, alles was ons nodig gehad het. Ons sal definitief weer kom kuier. Iets was ek net opgemerk het wat julle in gedagte kan hou vir toekomstige gaste is miskien vuurhoutjies as iemand dit vergeet en ook nog koffie bekers daar was net 3 beskikbaar en ons was 4 gaste so mens moet dit die heeltyd was. Verder was dit uitstekend. Het die natuur verskriklik geniet.

Hannes O - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is baie netjies en skoon.

Die diens was puik, dit was baie skoon en modern. Ek sal vir seker Raptors Lodge aanbeveel vir ander mense en vir seker weer teruggaan.

De Wet S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Wet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik, goeie waarde vir geld.

Baie lekker plek, goeie waarde vir geld.

John Henry R - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John Henry R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best service ever! Kimberly is really the best and was so grateful for all her help. It was amazing.

Not sure with regards to any other good sites in Hoedspruit as we have been to some camps but will have to do some research on places to see and to go to. The Blyderiver Canyon was amazing, specifically the boat trip, even though we had to stand, as the boat captain could not arrange and organise other people not to use the spare seats as storage for their bag and luggage!

Johan V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met vriende

Fantasties!

Sien sterre.

Riana S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf naby baie besienswaardighede.

Baie goed toegeruste eenheid vir 4 persone. Binne in die bos, alhoewel 'n klipgooi van die winkels af. Slegs 'n uur se ry om die Krugerwildtuin te besoek as 'n dagbesoeker. Sal beslis weer gebruik maak van hulle lodge.

Michaela M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michaela M
Saam met vriende

Lekker en gesellig.

Baie lekker. Maar No 5 se krane lek en kort aandag. Dak moet ook gestofsuig word vir spinnerakke.

Anine B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anine B
Saam met vriende

Mooi plekkie, maar nie lekker geslaap nie.

Mooi plekkie in die bosveld, skoon en netjies. Ons het in Eenheid 3 gebly. Die mense in Eenheid 18 het ons slapelose nagte gegee! Vrydagaand het ons hulle gehoor, maar dit was nie te rof nie. Saterdagoggend het die mense al biere in hulle hande gehad toe hulle verby ons eenheid gestap het. Saterdagaand was daar harde musiek, geskreeu, gesing en baie geraas. Ek moes die 24 uur-kantoor bel en hulle het 'n voertuig na 'n halfuur gestuur om die mense stil te maak. Dit was 01:00 die oggend, maar hulle het seker eers na 03:00 opgehou. Ek het uitgesien na 'n rustige naweek in die bos, maar het beter by my eie huis geslaap!

Nico G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico G
Gesin met tieners

Beste plek ooit.

'n Fantasiese lekker plek om te bly, geriewe en ligging is fantasies.

Martie R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie R

Voldoende, maar netheid en onderhoud is dringend nodig!

Pragtige verblyf en goed toegerus. Huisies binne kort dringend ‘n goeie skoonmaak, groot spinnerakke bedek die grasdak, wasmasjien werk maar is vuil. Die deur na die buite stort se handvatsel is los! Met ‘n bietjie moeite kan dit vinnig reggestel word!

Lida P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida P
Besigheidsreis

Lekker spasie, fantastiese buite stort!

Raptors Lodge personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Huisies is ente uit mekaar geleë - gee jou baie privaatheid. Sal vir seker weer hier bly!

Evert J - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Evert J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Raserige en stowerige pad reg verby eenheid.

Konstante vloei van karre verby eenheid op 'n stowerige pad.

Deon J - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon J
Besigheidsreis

Uitstekende waarde vir geld.

Die verblyf is 'n bederf en die rustigheid, netheid en volle DStv diens het bygedra tot 'n welkome huislike gevoel en ervaring. Die braaier buite kort so 'n bietjie aandag aangesien die rooster in het en kan jou vleis daardeur verlore raak. So 'n bederf en die waarde vir geld dra daartoe by dat ek enige tyd weer daar sal gaan bly. Die WiFi diens is egter baie stadig en 'n bietjie frustrerend.

Harold Z - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harold Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, en personeel is baie hulpvaardig.

Sal enige tyd weer teruggaan vir langer! Stil mooi en iets van alles om te kan doen. Winkels is naby asook avontuur!

Corne B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Ons was regtig verras oor hoe goed die uitleg gedoen is dat jy privaatheid het sonder om alleen te wees. Chalet is wonderlik goed toegerus, netjies met luuksheid en gerief wat alle verwagtinge oorskry het. Dit was amazing.

Bernadette W - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful accommodation.

Lovely accommodation. Only criticism was that no milk sachets were provided for tea and the traffic on the adjacent road to the estate next door.

Dieter J - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ruim, goeie fasiliteite, waarde vir geld.

Daphney K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daphney K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place.

Raptors Lodge is easy to find, its situated in a very convenient part of town. The place is beautiful, well kept, very clean. Ideal for a couple.

Nastassja P - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastassja P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was awesome gewees.

Dit was so mooi plekkie en so mooi skoon en die diens by ontvangs was great. Sal verseker weer daar bly.

Mauritz N - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mauritz N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Netjies, luuks en ontspannend.

Iris N - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Iris N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onaagenaam.

Ek sal nie weer daar gaan bly nie, het meer verwag vir waarde vir my geld, dit was asof hulle nie die plek skoongemaak het nie, daar was nog melk in die yskas van die vorige mense wat daar gebly het en daar het 'n vuil lap gelê by die wasbak. Die badrand se sement was stukkend gewees.

Elias M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elias M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice place. I enjoyed my stay. Will recommend to others.

Add some pets around the area.

Ilze F - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze F
Saam met vriende

'n Ongelooflike ervaring.

Sal definitief weer gaan bly by Raptors Lodge. Daar word aan alles gedink: van die koue water in die yskas tot die yster in die kas. Dankie vir 'n onvergeetlike ervaring

Christone' G - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christone' G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unieke blyplek vir natuurliefhebbers.

Almal was baie vriendelik, dit was 'n baie lekker honeymoon wat ons daar gehad het. Sal enige dag weer daar tuisgaan. Almal het baie moeite gedoen om dit vir ons spesiaal te maak.

Natasha A - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflik.

Raptors Lodge het nie net goeie diens gelewer nie, maar die kamers en eenhede is netjies en modern! Die eenheid was goed toegerus en met die eetplek daar naby het ons nie eers nodig gehad om iewers heen te ry nie. Die wild wat verby die kamers loop, het sommer die wildtuin-ervaring vroeg-vroeg begin. Ons sal dit definitief aanbeveel.

Raptors Lodge Accommodation's terugvoer

Baie dankie, hierdie positiewe terugvoer word opreg waardeer. Sien uit om julle weer as gaste te hê.
Groete
Leigh

Raptors Lodge Accommodation
Tertia C - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tertia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat `n pragtige plek.

Kim en Leigh het stunning diens gelewer, en was meer as bereid om ons te help met als. Sal definitief hulle aanbeveel.

Raptors Lodge Accommodation's terugvoer

Hello Pierre,
Thank you so much for your lovely review. It means so much to us.
Kind regards, Leigh

Raptors Lodge Accommodation
Vanessa D - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa D
Gesin met tieners

Aangenaam.

Die verblyf is skoon en netjies.

Anna D - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna D
Besigheidsreis

Baie sentraal en uitstekende fasiliteite.

Wens ek kon 'n week plaas van twee dae bly!

Anet M - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Die eenheid is prakties gemeubileer en voorsien in al jou behoeftes. Dis goed geleë met baie vriendelike diens. Die huisie is baie veilig en gerieflik na aan die eetplekke ens.

Lizelle V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Lizelle V
Gesin met klein kinders

Teleurstellend.

Alhoewel die verblyf baie skoon en netjies was, was daar geen swembad soos wat op die blad geadverteer was nie. Ek sou aanbeveel dat mense wat by Raptors bespreek eers doodseker maak waar hulle ingeklok word, want daar is 2 persele waarvan die een glad nie is soos wat geadverteer word nie. Gaste word ontvang deur die "anti poaching"-wagte, wat glad nie baie verwelkomend was nie.

Dawn D - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawn D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Was mal oor die pragtige plek.

Sarie P - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Sarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld akkommodasie.

Die eenheid was nie uitgevee voordat ons in is nie. Dooie goggas en hopies sand op vloere en vensterbanke en leë sjampoe bottels in stort. Geen warm water in kombuis.

Raptors Lodge Accommodation's terugvoer

Dear Sarie,

I hope you do not mind me replying in English. We sincerely apologies for the problems you has during your stay and I wish you had called us while you were with us so we could have rectified the problems and made it up to you with something special.

We are going to speak to our cleaning staff and find out exactly why this happened to you.
I am also going to contact you via email as I can not get through to you on your cell phone.

Apologies
Raptors lodge

Raptors Lodge Accommodation
Pieter P - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter P
Besigheidsreis

Pragtige plek, net BAIE moeilik om te kry in die aand.

Lugversorging in al die kamers of selfs waaiers sou gaaf gewees het. Hoedspruit is te warm om daarsonder te wees.

Morne R - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en rustig.

Met aankoms het ek gesukkel om die kantoor te kry. Daar was geen name op geboue nie. Maar nietemin, dit was ook ons eerste besoek. Die lodge is baie rustig en dit het ons die gevoel gegee van jy is in die bosveld. Het swaar getrek met die hittige dae en voel daar moet in elke vertrek lugverkoeling wees. Het net een lugverkoeling in een slaapkamer gehad. Verder was die plekkie baie skoon en baie netjies -binne en buite. Ek het 'n ekstra versoekie gehad voor aankoms en dit was gedoen sonder probleme - baie dankie. Sal definitief weer gaan vir n wegbreek.

Wilhelm B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet. Lekker ruim.

Eenheid was baie skoon en netjies.

Raptors Lodge Accommodation's terugvoer

Dear Wilhelm,
Thank you very much for your great review. I hope to see you again soon. Kind regards, Leigh

Raptors Lodge Accommodation
Sonnette B - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonnette B
Besigheidsreis

Baie goed geleë, stil omgewing, goeie sekuriteit, skoon en netjies!

Uitstekend vir besigheid- en vakansieverblyf. Baie skoon en netjies. Mooi omgewing. Restaurante stapafstand van verblyf.

Lizelle C - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Paradys met ontspanne atmosfeer.

Jy kan kom en gaan soos jy wil. En dis naby aan die Krugerwildtuin. Absoluut 'n heerlike wegbreekplek maar tog naby alles.

Jan B - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Zeer compleet, schoon groot met een heerlijke buitendoevhe.

We kregen een mailtje waarin stond wat de code van het het was en dat de sleutel op tafel lag. En zo was het, een heerlijk huis prima inrichting. Airco en een waaier. Buiten een grote tafel met makkelijke stoelen.

Vanessa V - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa V
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon en baie mooi.

Ons het 'n wonderlike naweek gehad. Die "huisie" het alles wat jy nodige het en die badkamer en kamer is baie mooi en netjies. Jul sal ons definitief weer sien.

Jerome B - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jerome B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very comfortable and relaxed stay.

Was very impressed with the accommodation and location. Definitely will go there again. The unit was spacious and comfortable and absolutely private. We had an occasional visit from one or two animals which we welcomed. Only one downside was that the open-plan bathroom/bedroom was not practical.

Zelda M - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda M

Amazing

Very beautiful, clean and stunning outlay! Enjoyed it very much and will recommend to anybody.

Jaco T - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitsonderlik mooi.

Dit was wonderlik!

Adèle S - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adèle S
Gesin met klein kinders

Lekker ontspan!

Sal beslis weer gaan. Geen klagtes. Baie netjies, skoon en veilig.

Pippa K - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pippa K
Gesin met tieners

Lovely place and lovely people too.

The toilet was open to bedroom and had no privacy, but other than that, it was great!

Arnold H - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold H
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a great holiday

Me and my fiance had a great stay at raptors lodge, in unit 20. Lee was very helpful with our requests. Best holiday I have had for a long time.

Nico V - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute plesier.

Die plekkie is ongelooflik skoon en netjies. Dit is sentraal geleë. Leigh se gasvryheid is ongekend. Sy gaan uit haar pad om jou verblyf aangenaam te maak sonder om jou privaatheid te versteur. Linda het dit mooi skoon gehou en was baie vriendelik en aangenaam. Baie dankie vir 'n lekker tyd. Ek sal beslis weer terugkom en die plekkie vir almal aanbeveel.

Keneilwe M - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keneilwe M
Saam met vriende

Good place that is value for money

We enjoyed our stay at Unit 5. The chalet was clean and functional apart from the TV reception which was irregular. However the peace and tranquility of the environment makes it an ideal get away for stressed city dwellers.

Michelle J - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle J
Gesin met klein kinders

Fantasties

Dis rerig n lekker plek om te ontspan.

Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Protrach Anti-Poaching Unit, Safari-verbinding 16, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3MWYyNzIxLTNmNmQtNDc3Ni04ODI0LWY4MzVjYjEzM2FlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 2 persone) 71 5 1 5 Protrach Anti-Poaching Unit 16 Safari Junction 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.359271345848 30.944437695194
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za