Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raptors Wildlife Escape 2 and 48

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Raptors View Wildlife Escape, Tawny Eagle-straat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Raptors Wildlife Escape 2 and 48 bied gerieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Hoedspruit, tussen die Krugerwildtuin en die Blyderivier-kloof. Raptors Apartments bied die ideale wegbreekplek vir gaste wat die natuur wil geniet.

Woonstel nommer 2 is ideaal vir 'n gesin van 4 of 2 gaste, met 'n ruim tuin wat ideaal is vir kinders om in te speel. Die eenheid het 2 slaapkamers, een kamer met 'n koninggrootte-bed en die ander kamer met 2 enkelbeddens. Die eenheid het 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n bad, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Hierdie eenheid het uitstekende Wi-Fi-verbinding.

Woonstel 48 het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 dubbelslaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-sitarea, -kombuis en 'n braai-area. Die badkamer het 'n bad en 'n stort, en die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof, en die woonstel het ook lugversorging en WiFi.

Die klein en unieke dorp is gefokus op bewaring en bied interessante toere en doendinge, soos begeleide toere of 'n Protrack-opleidingskamp teen stropings. Besoek die Moholoholo-diererehabilitasiesentrum, die Hoedspruit Bedreigdespesiesentrum, of geniet doendinge soos vlotvaart, perdry en lugballonvaart. Gaste wat by Raptors Wildlife Escape 28 and 48 tuisgaan, kan ook toegang tot die Krugerwildtuin kry via die Orpen-hek, of die Blyderiviercanyon besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Raptors Wildlife Escape 2 and 48
Netheid
4.5/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Jolene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 100

Jaar gelys 11

Ligging

  • 48 Raptors View Wildlife Escape, Tawny Eagle-straat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Raptors Wildlife Escape 2 and 48 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Raptors View Wildlife Escape, Tawny Eagle-straat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8195df9caea452be6332611d49962bbb582335d2caae5ad7de2e8deb2276c5f50b454eef4e979fa2bc392a54d04074420c96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 48 Raptors View Wildlife Escape Tawny Eagle Street 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.358771931427 30.946724116802
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem