Rautenbach Palms

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rivonia P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Home away from home. The place is lovely, everything we needed was there, the host was friendly, and we had a warm welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Home from home. It was indeed wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cynthia G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Stil, rustig, privaat en naby alles waar ons moes wees. Ons het verskillend lekker gebly en die gasvryheid was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Bitter lekker plek. Klein kinders het dit geniet en die bad was amazing. Bitter oulike plek. Perfect om oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda F
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Baie netjiese fasiliteit, goeie en vriendelike diens. Ons het welkom gevoel. Ek het vir my sussie en haar dogter bespreek en hulle het baie lekker gebly. Hulle het die melk en die ontbytkos, asook die opvul daarvan, baie waardeer, asook die regmaak van die kamer in die aand. Hulle het veilig gevoel en lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ulanda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Asemrowend. Al wat jy nodig het, was bitter koud en daar is aircon en warm komberse op die bed. Baie lekker geslaap en lekker ruim kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ananda M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ons het baie lekker gebly. Dit is skoon, netjies, baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beaulah M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Great. Wonderful stay and fabulous host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beaulah M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Recommended. We had a lovely time. The host was amazing and very kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie lekker en gemaklik. Ons is vriendelik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Die akkommodasie was skoon en ons gasvrou het voor ons aankoms vir seker gemaak dat dit verwarm is aangesien dit bitter koud was. Saterdag is die plekkie gediens wat ons nie verwag het nie en baie waardeer het. Daar was tee, koffie, beskuit en ontbyt beskikbaar, en handdoeke was lekker sag en vars. Ek sal Rautenbach Palms met graagte aanbeveel vir enigeen wat deur Bloemfontein reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalene
Rautenbach Palms
Baie dankie, ek waardeer dit opreg. Dis regtig net 'n plesier om my gaste tuis en gemaklik te laat voel. Kom kuier gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dalene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Rautenbach Street, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0e4b3a55aa11ee07d6ddefb400e0f68f78e2166afba02397943ea226a7c4409427d2a0c2160e5c9adbfa5d154630e585cce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 40 5 1 5 30 Rautenbach Street Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.145939814266 26.178288542281

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang