Rawlingsons
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nr. 29, Walkersons Country Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 500 per nag (plek vir 11)
Beskrywing
Rawlingsons is 'n pragtige en ruim selfsorgvakansievilla naby Walkersons Hotel & Spa en foreldamme. Hierdie villa is in die Walkersons Country Estate in Dullstroom en is die ideale opsie vir 'n groop groep.
Die villa bied slaapplek aan 11 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Twee slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Daar is 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die laaste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die en suite-badkamers het 'n stort of 'n stort en bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die ruim oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na die sitarea met sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Langs die sitarea is 'n etenstafel.
Die leefarea lei na die stoep met sitplek en braaigeriewe. Die villa het 'n welige tuin en veilige parkeerplek.
Slaapplek
’n Bespreking by Rawlingsons sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Wilmari Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 385
Jaar gelys 7
Ligging
- Nr. 29, Walkersons Country Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Highlands Meander Mpumalanga
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nr. 29, Walkersons Country Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom