Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Springsteen Cabins Rawsonville

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Theodor Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Springsteen Cabins Rawsonville
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
David L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, fix die paar dinge en ons sal weer 'n naweek kom voorentoe.

More, ons het baie lekker gebly, dankie. Paar dinge wat verkeerd is volg. 1. Die inverter trip elke keer as mens 'n kraan oopmaak of toilet spoel (as dit donker is). Ek sal voorstel julle fix dit voor julle weer mense inkry. As ons nie so lekker uitgerus het nie, sou ek 'n gedeelte van die betaling terug eis, want die inverter het letterlik elke keer getrip as ons 'n kraan oopmaak. 2. Die shower het 'n ordentlike klank wat terugslaan vanaf die reuaal. Dit stink en ons moes die badkamerdeur toehou en die badkamerbuitedeur bietjie oophou die hele tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theunis B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beeld skoon. Rustigheid. Fantastic.

Baie mooi en rustig, en het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springsteen Cabins Rawsonville se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet, kom gerus weer!

Springsteen Cabins Rawsonville
Alan A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome location and venue.

We loved the stay, and as animal lovers, we found the pooch that joined us at times quite homely. He even secured the cabin from the baboons on the mountain.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Springsteen Cabins Rawsonville se terugvoer

Glad you enjoyed it, please come back soon!

Springsteen Cabins Rawsonville
Vanaf R2 695
R2 695 R1 617
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 695
R2 695 R1 617
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 695
R2 695 R1 617
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louwshoek Boontjiesrivier-pad 6849, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5b53f37b5654a0a1ac847bf787023c3f142ee52160b0cb9888eeed5b8361ef98ce6b49b47b261223de485d687b1e38ef824?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 695 nouVanaf R1 617 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 6849 Louwshoek Boontjiesrivier Road Rawsonville 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.733444708112 19.349220546939
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem