Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Readman154

Selfsorg
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Readmanstraat 154, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R290 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

Readman154 is 'n bekoorlike grasdakkothuis op die eienaar se perseel in Klerksdorp. Die kothuis is ideaal vir enkelreisigers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Die losstaande kothuis het 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n kas, tafeltjie en stoele waar gaste hul etes kan geniet. Die kombuisie is met 'n yskassie, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Gratis WiFi is ook beskikbaar. Buite in die gemeenskaplike tuin is daar 'n sitarea onder die lemoenboom en onderdakparkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Readman154 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Readman154
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Susanna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 5

Ligging

  • Readmanstraat 154, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Gaste dink Readman154 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R290
per nag, vir 1 mens
Vanaf
Vanaf R290
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1 persoon
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Readmanstraat 154, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbbd6a756b21e07dbc744f19204bf1dd3047ebcb0f1b6bf78cb6d3d2f3326be288a55b353c185093e22c6e2169376213f97d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R290 per nag, vir 1 mens 1 5 1 5 154 Readman Street Klerksdorp 2570 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.8417079 26.6579029
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem