Rebellie Gaste Plaas - The Lodge
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Wynand Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 105
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Riaan V - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Dave N - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon!
Rebellie Gaste Plaas - The Lodge se terugvoer
Goeie dag Dave, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is baie bly julle het die wegbreek hier by ons terdeë geniet. Tot weer siens, groete Wynand Rebellie Gaste Plaas.
Theo I - Des 2023
Algehele gradering
Uitmuntende waarde vir geld!
Lees meerRebellie Gaste Plaas - The Lodge se terugvoer
Goeie dag Theo, vreeslik dankie vir die positiewe terugvoer. Waardeer dit baie! Ons is baie bly julle moeder se 80ste verjaarsdag verrassing was 'n groot sukses gewees. Tot weer sien! Groete, Wynand Rebellie Gaste Plaas
Eloise K - Nov 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Rebellie Gaste Plaas - The Lodge se terugvoer
Goeie dag Eloise, baie dankie vir die besoek en die positiewe terugvoer! Ons is baie bly dat julle dit so geniet het. Tot weer siens, groete, Wynand Rebellie Gaste Plaas.
Siko M - Okt 2023
Algehele gradering
The place is in a nice area, far away from all the noise but close enough to everything in case you want to explore Clarens.
Rebellie Gaste Plaas - The Lodge se terugvoer
Good morning Siko, thank you very much for the positive feedback - much appreciated!. Really glad that you enjoyed your stay here thoroughly. Till next time Best regards Wynand Rebellie Guest Farm.
Carlos M - Jan 2023
Algehele gradering
A beautiful place to stay - clean, close to everything.
Lees meerRebellie Gaste Plaas - The Lodge se terugvoer
Thank you very much Carlos, for the visit and the positive feedback. Really glad that you enjoyed your stay here thoroughly. Always welcome back. Regards, Wynand Rebellie Guest Farm.
Fanus Roux R - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Rebellie Gaste Plaas - The Lodge se terugvoer
Baie dankie Fanus, waardeer. Baie bly julle het dit hier by ons terdeë geniet. Tot weers siens. Groete. Wynand Rebellie Gaste Plaas
Michelle M - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was ongelooflik.
Lees meerRebellie Gaste Plaas - The Lodge se terugvoer
Goeiedag Michelle, vreeslik dankie vir die positiewe terugvoer. Waardeer dit opreg. Ons is baie bly julle het die tyd hier by ons saam met julle buitelandse gaste geniet. Hoop om julle binnekort weer te sien. Groete, Wynand.
Dave O - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderful setting.
Rebellie Gaste Plaas - The Lodge se terugvoer
Thank you very much for the positive feedback Dave. Glad that you enjoyed your stay here. Hope to see you again soon!!
Maggie V - Jul 2022
Algehele gradering
Unforgettable!
Rebellie Gaste Plaas - The Lodge se terugvoer
Baie dankie Maggie - waardeer die terugvoer baie!! Altyd welkom terug. Baie bly julle het dit terdeë geniet.
Groete,
Wynand Rebellie Gasteplaas
Hannes H - Jul 2022
Algehele gradering
Medisyne vir die siel.
Rebellie Gaste Plaas - The Lodge se terugvoer
Baie dankie Hannes, ek waardeer dit baie. Ek is bly julle het dit baie geniet. Groete Wynand, Rebellie Gaste Plaas.
Jacqui G - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig en natuurskoon.
Rebellie Gaste Plaas - The Lodge se terugvoer
Baie dankie Jacqui! Waardeer die positiewe terugvoer! Hoop julle het die stilte, rustigheid en natuurskoon hier terdeë geniet!
Belinda K - Mei 2022
Algehele gradering
Very neat and beautiful.
Rebellie Gaste Plaas - The Lodge se terugvoer
Baie dankie Belinda, waardeer die positiewe terugvoer baie. Julle is altyd welkom hier.
Sanet E - Mei 2022
Algehele gradering
Ons kon lekker kuier.
Rebellie Gaste Plaas - The Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die postiewe terugvoer. Jammer die reën het bietjie demper geplaas op die Clarens Beer Festival oor die naweek asook die nat en gladde pad. Ons adresseer die pad sodra ons kan. Julle is altyd welkom hier. Vriendelike groete, Rebellie bestuur.
Patricia U - Feb 2022
Algehele gradering
Was 'n fantastiese naweek.
Sterna M - Jan 2022
Algehele gradering
Ongelooflik mooi, daar kry mens rustigheid vir die siel.
Deon G - Des 2021
Algehele gradering
Asemrowend.
Marius S - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlike wegbreek naweek gehad saam ons Franse kollega wat tans hier is vir 'n sake besoek. Hy het dit baie geniet.
Lees meerAdri E - Nov 2021
Algehele gradering
Ongelooflike wegbreeknaweek.
Lees meerPieter C - Okt 2021
Algehele gradering
Genotvol, terdeë geniet, wil weer gaan vir langer.
Rienie P - Aug 2021
Algehele gradering
Was baie lekker, nat koud en winderig. Maar was fantasties rustig.
Ockert K - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlike, rustige kuier in die Oos-Vrystaat
Richard W - Jul 2021
Algehele gradering
Rus vir jou siel.
Jeandre V - Mei 2021
Algehele gradering
Amazing plek.
Michael S - Apr 2021
Algehele gradering
Peaceful, comfortable and beautiful.
Sonja O - Feb 2021
Algehele gradering
Sielsverrykend, rustig.
Pierre G - Jan 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Paul J - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker gewees en is weg van alles. Baie om te doen in die natuur.
Anton M - Jan 2021
Algehele gradering
Stilte in die natuur.
Len R - Okt 2020
Algehele gradering
Was baie lekker.
Johannes P - Okt 2020
Algehele gradering
Wegbreek naweek vir 4 volwassenes.
Anton K - Sep 2020
Algehele gradering
Beste plek om te gaan ontspan.
Calvin A - Aug 2020
Algehele gradering
Perfect weekend getaway as usual.
Miempie C - Des 2019
Algehele gradering
What a awesome week. Quality time spent with family.
Jan W - Apr 2019
Algehele gradering
Awesome.
Rebellie Gaste Plaas - The Lodge se terugvoer
Thank you. It was a pleasure to host you.
Quinton F - Des 2017
Algehele gradering
Ongelooflike natuur.
Rebellie Gaste Plaas - The Lodge se terugvoer
Dankie vir die terugvoer.
Jammer vir u slegte ondervinding. Ek woon op die plaas en het behalwe vir die Jacuzzi geen vrae van u ontvang nie.
Die Jacuzzi was leeg en dit was oor die Kerstyd en niemand kon uitkom om dit te herstel nie, gevolglik het ons R200-00 per nag afslag gegee wat gelykstaande is aan 'n eenheid sonder Jacuzzi.
Enige voertuig kan die pad ry en verskeie gewone sedan motors het oor die feestyd hierheen gekom.
Oord bestuurder
Lieze V - Jul 2017
Algehele gradering
Pragtige plek!
Hester P - Mei 2017
Algehele gradering
Prentjie mooi.
Anonieme gas - Mei 2017
Algehele gradering
Tani V - Apr 2017
Algehele gradering
Ongelooflike wegbreek van die stadslewe. Waarde vir geld!
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rebellie-plaas, Langs die R712, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom