Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Red Earth Farmhouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 3 Buffelsfontein, Distrik Rustenburg, 1791, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Red Earth Farmhouse is 'n bekoorlike selfsorghuis wat in die bos sowat 24 km vanaf Magaliesburg weggesteek is. Dit bied 'n intieme ontvlugting vir die hele gesin of groep vriende wat op soek is na verblyf in 'n rustige omgewing.

Dié lieflike huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n koffietafel. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n privaat braaigeriewe op die stoep. Daar is 'n gemeenskaplike swembad in die plaas-reservoir wat 'n uitsig oor die vallei bied. Gaste kan snags die skouspelagtige naghemel bewonder en toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Red Earth Farmhouse sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Red Earth Farmhouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Allan Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 17

Jaar gelys 5

Ligging

  • Deel 3 Buffelsfontein, Distrik Rustenburg, 1791, Noordwes
  • Gaste dink Red Earth Farmhouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 3 Buffelsfontein, Distrik Rustenburg, 1791, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA703b73306287d65a70790c9163cc7582e5a57fbc77b82e5f36b5754a2b3524059c20b2bac6ce9d7c45930d9decb89272e73d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 Portion 3 Buffelsfontein District Rustenburg 1791 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.961058761734 27.356788457672
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem