Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Red Olive Guest House & Studio

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anne-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Red Olive Guest House & Studio
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lynn H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful warm home from home.

Outstanding, warm welcome, excellent host, home from home, beautiful guest house, artistic stunning home, lovely gardens. We were given a hot steaming homemade loaf of bread when we arrived, with butter, jam and cheese. What a surprise treat. Comfortable, clean, "homely" accommodation, well-stocked self-catering facilities, with lots of "extras". Everywhere you look are beautiful works of art and lovely antiques, mixed with modern coordinating pieces. We will be back for another visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaques K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaques K
Gesin met klein kinders

Ons hele naweek was nog soveel beter as wat ons ooit voor kon hoop!

Ons kan net met die heel grootste lof praat oor Red Olive Guest House & Studio! Van die staanspoor af het die gasvrou ons met ope arms en met 'n oop hart ontvang. Sy het konstant seker gemaak dat ons aan niks tekort skiet nie. Alles daar is so mooi, dit voel asof jy by 'n kunsgalery tuisgaan. Die feit dat die gastehuis soveel privaatheid bied, was vir ons ook 'n reuse pluspunt. Dankie vir 'n onvergeetlike naweek. Jy is 'n gasvrou duisend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice J
Gesin met klein kinders

Great family getaway.

We had a wonderful stay at Red Olive Guest House & Studio. The host was a fantastic and welcomed us with a delicious home-baked bread. The accommodation was spacious and perfect for our family of 5. The kids had access to the pool and had a wonderful time. The location was perfect, just a quick drive to the main street where there is a variety of shopping and restaurants. The host was extremely accommodating and gave us great suggestions on where to eat and what to experience. Parys is a fantastic getaway and we look forward to returning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mikela V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mikela V

Great!

We had such a wonderful weekend away at Red Olive Guest House & Studio. The host was the loveliest, giving us great restaurant suggestions, and she baked us the most amazing loaf of bread. The location was very peaceful and quiet, and the guest house was clean and comfortable. The cherry on top was the cutest little dog to spend time with you as you relax by the pool. We will definitely be back and recommend to anyone wanting a lovely stay in Parys!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle D
Gesin met tieners

Rustig, gemaklik, skoon, wonderlik!

Onvergeetlik. Fantasties lekker. Gaan beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Douglas F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, clean, beautiful.

We had a great stay. We had everything we needed and were very comfortable. The garden and accommodation are lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corneli Q - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corneli Q

Absoluut onvergeetlik!

Ons het heerlik by Anne-Marie en Red Olive Gastehuis gekuier! Sy het above and beyond gegaan om seker te maak ons het alles wat ons nodig het. Ek beveel 100% verblyf by haar aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Boet C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boet C
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gekuier in 'n pragtige, kunstig gedekoreerde plek, van die smaakvol ingerigte tweeslaapkamer huis, tot die tuin vol kunswerke uit die hand van die gasvrou.

Die swembad was skitterskoon en die toesluitparkering veilig. Ekstras soos die varsgebakte brood met ons aankoms, instandhouding van elektrisiteit deur sonpanele en die vriendelike kontak met die gasheer en gasvrou het bygedra tot 'n aangename wegbreek. Ons sesjarige kleindogter was net so welkom en het dit baie geniet. Ons beveel Red Olive met groot vrymoedigheid aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomstraat 8, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae1bb6a56588908e55a7045db462a0afb47aa7346231ef8c6a393c6a31d874cf8f4bc865125e236d63c8c2cef95e08db64e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5) 8 5 1 5 8 Boom Sreet Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.9064496 27.4443381
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem