Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Red Victorian Mansion

Gastehuis
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stellastraat 17, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Red Victorian Mansion is in die boomryke buurt La Sandra in Somerset-Wes geleë en word deur pragtige berge en 'n panoramiese uitsig oor Valsbaai omring. Dié bekoorlike Victoriaanse-stylhuis bied gerieflike oornagverblyf.

Die unieke huis bied verblyf in 4 ruim gastekamers met lugversorging en 'n ateljeewoonstel op die grondverdieping. Elke gastekamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n privaat en suite-badkamer met óf 'n stort of 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis het 'n rits gemeenskaplike areas soos 'n oopplan-sitarea met 2 kaggels en 'n biljartkamer. Daar is ook 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is en 'n eiland het. Dit lei na 'n eetarea met 'n binnebraai. Die gemeenskaplike sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die huis spog met 'n groot tuin met 'n lieflike swembad waar gaste behoorlik kan ontspan en sonbaai. Red Victorian Mansion is naby Lourensford Wynlandgoed en Vergelegen Wynlandgoed geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Lee Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Jaar gelys 8

Ligging

  • Stellastraat 17, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stellastraat 17, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70f9b500f4d965412df5a09b1864809a10f03c776c2b1b65d99c6db3c6954417bf75a3849273014e620dfe6a23d150f799b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 2) 17 Stella Street Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.06603359885 18.854952156939
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem