Redbourne Hilldrop

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Redbourne Hilldrop is teen die boonste hange van Tafelberg geleë en spog met pragtige uitsigte oor Kaapstad en die hawe en die berg wat saans helder belig is.

Hierdie huis uit 1928 is met aandag herstel en versigtig gemoderniseer om en suite-gerief gekombineer met outentieke houtvloere, solderdakke en loodglasvensters. Die subtiele en kreatiewe kleure in beide materiaal en afronding dra by tot die individuele geur van elke kamer.

Elk van ons 4 gastekamers het topgehalte-linne, beddens en meubels voltooi die palet vir die sintuie. Al die kamers is met TV's, WiFi, haardroërs, klokradios, verwarmers en waaiers toegerus. Niks is ontsien om ons kamers gemaklik te maak nie.

Heerlike ontbyte word in die sonkamer bedien waar elke gas so sit dat die panoramiese uitsig van die stad gesien kan word, van die Hottentots Hollandse berge in die ooste, die Victoria en Alfred Waterfront en Tafelbaai in die noorde na Seinheuwel in die weste, 'n vreugde vir die oog en 'n verrassende begin vir die dag. Later kan jy ontspan en 'n skemerkelkie geniet om ons pragswembad met Tafelberg as agtergrond.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Reisigerstjeks
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Redbourne Hilldrop gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za