LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Redlands Hotel | LekkeSlaap
+12

Redlands Hotel

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Deluxe Suite
B&B
Library Suite
B&B
Premier Suite
B&B
Huisreëls

Kinders tussen die ouderdomme van 0 en 5 betaal 25% van die deeltarief.
Kinders tussen die ouderdomme van 6 en 12 betaal 100% van die deeltarief.

Gaste kan kies of hulle slegs die kamer, aandete of B&B wil hê.

Tyd van aankoms: Na 14:00.
Tyd van vertrek: Teen 10:00.
Terugbetalings word nie gedoen vir laat aankoms of voortydige vertrek nie.

Bestuur behou die reg voor om bespreekte eenhede wat nie voor 18:00 op die inklokdag beset word nie, weer te verhuur tensy kennis van die laat aankoms gegee word. Gaste is verantwoordelik daarvoor om die suite ens. te los soos hulle dit gevind het. Nóg die besigheid nóg sy werknemers of agente aanvaar aanspreeklikheid vir enige persoonlike besering, verlies of skade wat besoekers of gaste of hul eiendom mag opgedoen tydens die tydperk wat hulle by Redlands Hotel bly.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Kansellasie binne 5 dae, 50% van die totale verblyf sal gehef word.
Gaste wat nie opdaag nie of kansellasie binne 48 uur voor aankoms, 100% van die totale verblyf sal gehef word.
Geen terugbetaling sal gemaak word aan kansellasies nadat besetting gemaak is nie.

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 George MacFarlane Steeg, , Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJjNWQ1NmQwLTBmZDAtNDVlMi04Y2Y4LTc4MmNmYmZhNjA5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700  per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 1 George MacFarlane Lane Wembley 3201 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.592266863477 30.362005233765
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!