Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Reebok Akkommodasie

Selfsorg
Winteraanbod 35% af

Kry 35% af. Geldig vir verblyf vanaf 9 Feb 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Fourie-laan, Reebok, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 R1 040 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Reebok Akkommodasie is ’n vakansie-woonstel naby die strand in Reebok. Dié klein dorpie is tussen Klein-Brakrivier en Groot-Brakrivier en is net ’n kort ent se ry vanaf Hartenbos, Mosselbaai, George en George Lughawe.

Dié tweeslaapkamer-eenheid is op die grondvloer van die eienaars se huis en bied slaapplek aan 4 gaste en 'n baba tussen 0 en 24 maande. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, asook babageriewe. Dit sluit 'n eetstoel, bababad, 'n bababed met 'n matras, asook 'n speelkampie in, wat geskik is vir 'n kind van tot +-24 maande. Die badkamer het ’n stort. Die eenheid het 2 staanwaaiers, haardroër, radio en 'n kluis.

Aangesien almal deur beurtkrag geaffekteer word, het die verblyf ’n kragopwekker aangeskaf.

Die oopplan-kombuis is met ’n yskas-vrieskas, stoof/oond, 'n mikrogolfoond en alle ander basiese toerusting toegerus. Ander geriewe sluit ’n platskerm-TV met onafhanklike DStv, asook 'n DVD-speler, braaigeriewe en veilige parkeerplek vir 2 voertuie op die perseel in. Gaste het ook toegang tot WiFi.

Linne en badhanddoeke word voorsien.

Besienswaardighede in die area sluit die Botlierskop Wildreservaat, Reebok-strand, Kleinbrak-strand, De Dekke Restaurant en ander restaurante, Oubaai-gholfbaan, asook ander gholfbane naby, en die Garden Route Casino in. Gaste kan ook gaan swem (die strand is stapafstand), stap, bergfietsry, kajakvaart, valskermsweef, visvang, helikopterritte en wynproe in die area. Gaste kan ook walvisse en dolfyne tussen Mei en Desember hier sien.

Slaapplek

’n Bespreking by Reebok Akkommodasie sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Kroaties
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie
  • Videospeler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Reebok Akkommodasie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annelene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 5

Ligging

  • 7 Fourie-laan, Reebok, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Reebok Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
R1 600 R1 040
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 040
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Fourie-laan, Reebok, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfgIXYK8QpxlibGeAKsEOIryKP89jS979ZmKG7hK7EUUDHe40Vb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 040 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 7 Fourie Avenue Reebok 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-20:00 10:00 -34.075784 22.17488
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem