10 gaste
5 slaapkamers
7 beds
3 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - 129 Grysbok Avenue, Reebok, 6503, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Reebok Holiday House bied gehalteverblyf op die Tuinroete en is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende wat saam vakansie hou. Dit is naby talle winkels, restaurante, doendinge, die strand en ander besienswaardighede. Dit het 'n 180º-uitsig oor die see.
Die huis het 5 slaapkamers met slaapplek vir 10 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en die vierde en vyfde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed.
Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, addisionele yskas, kisvrieskas, 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Daar is 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul etes kan geniet.
Die sitkamer het gemaklike sitplek, 2 enkelslaapbanke en 'n dubbelslaapbank wat ideaal is vir kinders. Daar is ook 'n TV.
Daar is buitebraaigeriewe waar gaste saam maaltye kan voorberei.
Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Danita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 129 Grysbok Avenue, Reebok, 6503, Wes-Kaap
- Gaste dink Reebok Holiday House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
129 Grysbok Avenue, Reebok, 6503, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang