Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Reed Cottage at Stanford

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longmarket-straat 1, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Reed Cottage at Stanford is 'n stylvolle en luukse kothuis in 'n boomryke buurt in Stanford. Dit is naby die middedorp en die oewer van die Kleinrivier. Dié ouwêreldse dorpie bied 'n verskeidenheid winkels, galerye, restaurante, koffiewinkels en doendinge.

Die kothuis spog met rugsteunsonpanele in die geval van beurtkrag, beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolf toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel vir 4, 'n sitkamerstel en 'n 40" HDTV met Premium DStv. Die eenheid bied ook 'n privaat patio met sitplek, 'n tuin, gratis WiFi en privaat parkeerplek. Die water word deur sonkrag verhit wat gesteun word deur die tradisionele kragnetwerk.

Stanford spog met besienswaardighede soos 'n rivier, wingerd, brouerye, staproetes en is net 'n kort entjie se ry vanaf Hermanus en De Kelders.

Slaapplek

’n Bespreking by Reed Cottage at Stanford sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 32 resensies vir Reed Cottage at Stanford
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Jaar gelys 4

Ligging

  • Longmarket-straat 1, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Gaste dink Reed Cottage at Stanford het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longmarket-straat 1, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKAtCaKMF0z1msVjUmZ4IYadAve2PhKNXVoXXYYj8gJH74AFf4R?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 4 mense 32 5 1 5 1 Longmarket Street Stanford 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.435703635122 19.460236976999
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem