LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+17

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Petro O
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Dit was die derde keer wat ons reeds daar geslaap het en sekerlik nie die laaste nie. Ons het heerlik gebly, dankie Willemien! Alhoewel dit 'n ouerige opset is, is alles skoon en netjies. Ons waardeer die klein opsionele bederf soos drinkwater, beskuit en melk in die yskas!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elanie R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Comfortable and clean. We were greeted by a friendly host. Parking and the unit are safe and secure. The unit is clean and neat, and we did not lack anything for our purpose of stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariet J
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Waarde vir geld. Baie netjies en veilige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Excellent value for money. Comfortable and clean. Willemien is an excellent host, linen crisp with everything we needed for our stay in working order. A charming spot! Easy access to NWU and shopping malls. Will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bebbie L
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Netjiese, ruim verblyf. Netjies, ruim en goed geleë. Heerlik gebly. Vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ankie D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Veilige, rustige verblyf. Ons het rustig gebly en alles was baie goed versorg. Die stortgordyn is nie ideaal nie, dit klou aan 'n mens vas wanneer jy stort. Baie dankie vir die gasvrye ontvangs met drinkwater, melk in die yskas en lekker koffie en tee. Die bed se matras is goed - belangrik vir lekker nagrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsje B
Kort verblyf
4.8
Jul 2026

Lekker gekuier. Heerlike gebly, ruim vertrekke en alles wat nodig was, was beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk V
1 nag ⋅ Besigheidsreis
4.8
Mrt 2026

Goeie diens. Tevrede. Baie tevrede, sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Excellent value for money in a central location. Easy access to NWU and shopping malls. Very clean and tidy, even the bedding and towels smell amazing and everything we needed for our stay was in working order. The bed mattress is good. Willemien is an excellent host and always responded to messages immediately, and the arrangements for access went 100% smoothly. Thank you very much for the hospitable reception with drinking water, milk in the fridge, and nice coffee, tea, and rusks. Will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Madre Z
1 nag ⋅ Gesin met tieners
4.4
Feb 2026

Baie lekker gekuier. Die verblyf was baie netjies en gerieflik, met alles wat nodig was. Gasvrou was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Willemien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

12 Goetz Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7144c35c77a8741899c1d9c9acde3ddff97e2c2f2e2dfb7f444b99fca231d247929b8bc04ce471a5606b169c0cefab847393?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 12 Goetz Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.709344372087 27.099808313492