Rekky's Signature Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Blits-aanbod! 30 % af

Kry 30% af vir verblyf voor 7 Julie 2019

TYD OOR OM TE BESPREEK

Dae

Ure

Min

Sek

Beskrywing

Rekky's Signature Guest House bied gerieflike verblyf in die stedelike buurt Bramley, 5 km vanaf Sandton City. Die gastehuis het sy deure in 2018 geopen en kombineer tradisie en innovasie om 'n warm, eklektiese atmosfeer te skep waar gaste tuis kan voel.

Ons het 5 en suite-gastekamers, elk met 'n TV met sekere DStv-kanale. Die gastehuis bied komplimentêre WiFi, ontbyt en 'n gemeenskaplike swembad. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar en gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Rekky's se ligging bied gerieflike toegang Melrose Arch, Johannesburg se middestad, restaurante, malls en 'n gholfbaan.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rekky's Signature Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 R665 per nag (plek vir 2)

Kry 30% af vir verblyf voor 7 Julie 2019

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za