2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
2 badkamers
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 24 Barry Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Relax in Stellenbosch bied 'n netjiese en skoon selfsorgwoonstel langs die Hoofhuis, maar met sy eie privaat hek, parkeerplek en ingang. Daar is geen deur na die hoofhuis nie. Die eenheid is geleë in Stellenbosch en naby Coetzenburg, en die R44 na wynplase, Somerset-Wes.
Die woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die woonstel met lugversorging het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, 'n lugbraaier, eetgerei en breekware. 'n TV met volledige DStv-kanale is beskikbaar. Daar is 'n klein patio met 'n ingeboude braaigeriewe. Tee en koffie met aankoms sal beskikbaar wees. Gaste het toegang tot die swembad en wasgoeddiens is op versoek beskikbaar. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Stellenbosch, by plaaslike inwoners as Stellies bekend, is 'n geskiedkundige dorp in die Wes-Kaap, omring deur 'n amfiteater van manjifieke bergreekse. Hierdie instansie is naby skole.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Freda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 24 Barry Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Relax in Stellenbosch het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Barry Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang