Remhoogte Farmstay
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R60, Boesmanspad, Langeberg, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
- Vanaf R4 800 per nag, vir 7 mense
Beskrywing
Remhoogte Farmstay is 'n werkende plaas aan die voet van die Langeberge in die Bonnievale-omgewing in die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir gaste wat uit die gewoel wil ontsnap en 'n ontspannende wegbreek wil hê.
Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinders. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamers met 'n stort. Die een kamer het 'n slaapbank wat geskik is vir 2 kinders. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed en daar is 'n stapelbed in die oorblywende slaapkamer. Die badkamer het 'n toilet, wasbak, bad en stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en lugbraaier toegerus. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.
Daar is ook 'n stoep by die kroeg en buitesitplek of gaste kan 'n kort stappie langs die roete na die waterval geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- R60, Boesmanspad, Langeberg, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R60, Boesmanspad, Langeberg, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap