LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Remote Corner | LekkeSlaap
+116

Remote Corner

Flower Pots
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

'n Klein, bekoorlike tuinkamer met en suite-badkamer met 'n stort. Dit is meer gepas vir 'n enkelreisiger aangesien dit kleiner is, maar omdat dit 'n dubbelbed het is dit ook geskik vir paartjies. Dit is een van ons gewildste kamers weens die uitstekende waarde vir geld in die area. Die kamer bied toegang tot 'n patio met 'n bistro-tafel en -stoele.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt is ingesluit.

Huisreëls

Weens die Covid-pandemie: - Ontbyt word nie meer bedien nie. Ontbyt kan op versoek voorsien word en dit sal dan uit verseëlde items in pakkies bestaan wat in gaste se kamers geplaas word. - Handdoeke en komberse word in plastieksakke geplaas. - Ontsmetmiddel vir hande word voorsien. - Gaste moet asb. maskers dra wanneer hulle naby ander gaste of personeel is.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Coal Shed
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

'n Bekoorlike sonnige kothuis, opgeknap om die oorspronklike gevoel van 'n ou Transvaalse plaaskothuis te behou met 'n moderne, modieuse gevoel. Dit het 'n kompakte kombuis met 'n klein yskas, mikrogolfoond en wasbak en basiese selfsorg-geriewe. Die eenheid het 'n privaat patio met ’n tafel en stoele.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Die tarief sluit ontbyt in.

Huisreëls

Weens die Covid-pandemie: - Ontbyt word nie meer bedien nie. Ontbyt kan op versoek voorsien word en dit sal dan uit verseëlde items in pakkies bestaan wat in gaste se kamers geplaas word. - Handdoeke en komberse word in plastieksakke geplaas. - Ontsmetmiddel vir hande word voorsien. - Gaste moet asb. maskers dra wanneer hulle naby ander gaste of personeel is.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Granary
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

The Granary is 'n bekoorlike kothuis met 'n plattelandse atmosfeer. Die kamer is lig en lugtig met 'n hoë plafon en skoon, moderne badkamer met sogenaamde "subway"-teëls. Die opknapping het die oorspronklike gevoel van die gebou behou en moderne geriewe bygesit. Daar is 'n dubbelbed, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit lei na die stoep met 'n tafel en stoele buite.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt is ingesluit.

Huisreëls

Weens die Covid-pandemie: - Ontbyt word nie meer bedien nie. Ontbyt kan op versoek voorsien word en dit sal dan uit verseëlde items in pakkies bestaan wat in gaste se kamers geplaas word. - Handdoeke en komberse word in plastieksakke geplaas. - Ontsmetmiddel vir hande word voorsien. - Gaste moet asb. maskers dra wanneer hulle naby ander gaste of personeel is.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ivy Room
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

'n Lieflike sonnige kamer wat na die tuin lei. Daar is ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n Viktoriaanse-bad en ’n stortuitbreiding.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt is ingesluit.

Huisreëls

Weens die Covid-pandemie: - Ontbyt word nie meer bedien nie. Ontbyt kan op versoek voorsien word en dit sal dan uit verseëlde items in pakkies bestaan wat in gaste se kamers geplaas word. - Handdoeke en komberse word in plastieksakke geplaas. - Ontsmetmiddel vir hande word voorsien. - Gaste moet asb. maskers dra wanneer hulle naby ander gaste of personeel is.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rose Cottage
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Rose is 'n ruim kothuis met slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n groot oopplan-leefkamer met 2 enkelbeddens, 2 rusbanke, 'n ingeboude lessenaar, etenstafel met stoele en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, oondjie, elektriese braaipan, broodrooster, ens. Breekware en eetgerei is ook ingesluit. Verder is daar 'n platskerm-TV met DStv. Ons voorsien skoon, wit bedlinne, 'n haardroër, 'n radiowekker, boeke en speletjies en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid lei na die tuin.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt is ingesluit. Selfsorg-tariewe is beskikbaar op versoek.

Huisreëls

Weens die Covid-pandemie: - Ontbyt word nie meer bedien nie. Ontbyt kan op versoek voorsien word en dit sal dan uit verseëlde items in pakkies bestaan wat in gaste se kamers geplaas word. - Handdoeke en komberse word in plastieksakke geplaas. - Ontsmetmiddel vir hande word voorsien. - Gaste moet asb. maskers dra wanneer hulle naby ander gaste of personeel is.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Corner House
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 7 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

'n Drieslaapkamerhuis wat aan die hoofhuis grens. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamers het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer 3 enkelbeddens. Die eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n wasmasjien, 'n sitkamer, 'n eetkamer en 'n privaat tuin en swembad.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorgverblyf.

Huisreëls

Weens die Covid-pandemie: - Ontbyt word nie meer bedien nie. Ontbyt kan op versoek voorsien word en dit sal dan uit verseëlde items in pakkies bestaan wat in gaste se kamers geplaas word. - Handdoeke en komberse word in plastieksakke geplaas. - Ontsmetmiddel vir hande word voorsien. - Gaste moet asb. maskers dra wanneer hulle naby ander gaste of personeel is.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R800
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galway-weg 28, Parkview, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2Y2I0ZDdkLTgxNDQtNDVkYS1iZjc0LTEzMTBiMjI3YzczYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800, nou Vanaf R720  per nag (vir 2 persone) 59 5 1 5 28 Galway Road Parkview 2193 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.167792885554 28.020179271698
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!