Reserved Suites Fourways
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 8 Jan 2024 tot 31 Des 2024.
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lombardyweg 24, Broadacres AH, Sandton, 2055, Gauteng
-
Vanaf
R1 320R1 122 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Reserved Suites Fourways bied gerieflike selfsorgverblyf in die veilige Lombardy-kompleks in Broadacres, Fourways.
Die eenslaapkamerwoonstel is geskik vir 2 gaste en die tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 4. Al die woonstelle het kombuise wat volledig toegerus is vir selfsorg en 'n privaat stoep.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad by die Lombardy waar daar winkels en vermaak vir die hele gesin is. Daar is ook restaurante is by die Broadacreswinkelsentrum wat naby die eiendom is en dis die perfekte wegbreek aan sakereisigers en vakansiegangers bied.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Reserved Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 22
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Lombardyweg 24, Broadacres AH, Sandton, 2055, Gauteng
- Gaste dink Reserved Suites Fourways het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sandton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lombardyweg 24, Broadacres AH, Sandton, 2055, Gauteng