+23
Selfsorg in Silversands

Rest @ Rockerley

6 gaste

2 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 21 Restio close, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Rest @ Rockerley bied gemaklike verblyf in 'n privaat selfsorg-eenheid op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon. Die eiendom is geleë op die berghelling in Betty's Bay met pragtige uitsigte.

Die veilige eenheid bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en 'n knus leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en toegang tot die tweede badkamer. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar, en linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond, stoof en 'n mikrogolfoond, en die knus leefarea is toegerus met 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. Die buitestoep het 'n onderdakbraai-area, 'n houtvuur-warmbad en veilige parkeerplek is beskikbaar vir 2 motors.

Doendinge in die omgewing sluit in voëlkyk en fietsry.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nicolette V
Gesin met tieners
5.0
Best of both. Lieflike mense baie gasvry, die woning is netjies.
Des 2025
Noeriefa W
Gesin met tieners
5.0
We had a relaxing, enjoyable stay. Rest @Rockerley is a home away from home. We had the friendliest host and a warm welcome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Alida L
Saam met vriende
4.8
Fantastiese plek en diens. Die verblyf, gasvryheid en diens was uitmuntend. Rocky het ons met ope arms verwelkom, inligting rondom die omliggende area...
Sien meer
Jan 2026
Pieter O
Gesin met klein kinders
5.0
Goeie waarde vir geld. Die verblyf was baie lekker en die eienaar is baie hulpvaardig.
Des 2024
Celeste D
Gesin met klein kinders
5.0
Best place in Betty's Bay! See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rocky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 21 Restio close, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rest @ Rockerley het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

21 Restio close, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc20503cca19d4d60f714dd6ce8cdafbb5551b47ff32b5bfdd159a529cb8c49095c5a3865fc9f2adefdd8a4779bbf8247a2e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 13 5 1 5 21 Restio close Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.357021647669 18.894533715154

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang