6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 21 Restio close, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Rest @ Rockerley bied gerieflike verblyf in 'n privaat selfsorg-eenheid op 'n residensiële perseel waar die eienaars ook woon. Die perseel is teen die berg in Bettysbaai en het mooi uitsigte.
Dié veilige eenheid het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en toegang tot die tweede badkamer. Daar is 'n slaapbank in die sitarea. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf toegerus. In die sitarea is daar 'n TV met sekere DStv-kanale. Buite is daar 'n stoep met 'n onderdakbraai-area, 'n houtvuurwarmbad en veilige parkeerplek vir 2 voertuie.
Gaste kan in die area voëlkyk en fietsry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rocky Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 21 Restio close, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Rest @ Rockerley het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Restio close, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang