Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rest Ashored Self-catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina-rylaan, Fleur Park, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 687 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Rest Ashored Self-catering is 'n ruim selfsorgvakansiehuis wat in die hartjie van die Fleur Park-kompleks in Gordonsbaai geleë is. Hierdie huis is ideaal vir 'n kuswegbreek, aangesien dit stapafstand vanaf die strand is.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, oorgenoeg kasruimte en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en gaste deel die tweede badkamer met 'n bad. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus is, en daar is ook 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg stoele en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV.

Die skuifdeure lei na 'n beskutte stoep met 'n piekniektafel en 'n ingeboude braai waar gaste gehaltetyd saam kan spandeer. Langs dié area is 'n Jacuzzi wat gaste kan geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Rest Ashored Self-catering sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Noelene Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 14

Jaar gelys 6

Ligging

  • Marina-rylaan, Fleur Park, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 687
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 687
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina-rylaan, Fleur Park, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69ea3de93e60cb5c1fb50d7d72f0165a12401afb234d16d201a7f4079568275b09e92e54744348098d337f5a49258ddd026f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 687 per nag (plek vir 6) Marina Drive Fleur Park 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.152125 18.859964
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem