Rest on Galjoen
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Galjoen Street, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Rest on Galjoen is 'n selfsorgwoonstel op die boonste verdieping van die eienaar se hoofwoning. Die onderste vlak word permanent bewoon, maar gaste het hul eie ingang en privaatheid. Dit is geleë in Strandfontein, 'n klein kusdorpie langs die Weskus met rotsagtige kranse en pragtige wit sandstrande.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 5 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die tweede slaapkamer bevat ook 1 dubbelbed. Elke slaapkamer lei na 'n balkon met 180°-uitsigte oor die see. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n eetkamertafel met stoele, 'n platskerm-TV en 'n binnenshuise braai-area. Gratis onbeperkte WiFi is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot veilige parkering op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Yvonne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 14 Galjoen Street, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
- Gaste dink Rest on Galjoen het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Galjoen Street, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang