Resthaven Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Resthaven Guesthouse bied B&B-verblyf in Matatiele. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplekkie vir hetsy ontspanning of vir besigheid. Dit is ook na aan verskeie besienswaardighede in die Drakensberge.

Ons verblyf bestaan uit 22 kamers wat uniek en smaakvol versier is. Dié kamers het 'n dubbel-of koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer wat oor 'n stort of 'n bad beskik. Ander geriewe in die kamers sluit lugversorging, gratis WiFi. 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in.

'n Heerlike ontbyt word in die eetkamer bedien en 'n verruklike aandete kan ook teen 'n ekstra koste gereël word. Die gastehuis het ook 'n gemeenskaplike braai-area. Vir sakereisigers is daar ook 'n konferensiesaal wat vir sosiale byeenkomste benut kan word.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en dienste onder meer daguitstappies kan ook by die gastehuis gereël word. Resthaven Guesthouse is na aan verskeie winkels en supermarkte in die dorp.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Resthaven Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za