Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rethabise Lodge & Spa

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Seth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 8 resensies vir Rethabise Lodge & Spa
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5
Gerhard K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard K
Besigheidsreis

Waarde vir geld. Netjies en skoon.

Die personeel is baie behulpsaam, vriendelik en professioneel. Ek het baie lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nomthandazo M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Nomthandazo M
Gesin met tieners

The service was too terrible to stay, so we did not.

We booked and paid a few months ago. The lodge did not know that we were coming, the gate was locked, and the intercom was not working. One of the guests opened the gate for us because no one was attending to us. No one was at the reception, and other guests tried to help find someone to assist us. Our room was not ready, and we were allocated a room without hot water. After all this drama, we decided not to sleep there. Our money went down the drain.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vuledzani R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Vuledzani R

The place is good, but there was no parking for cars.

My stay was perfect, the place was what I was looking for, clean and not noisy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en netjies.

Die verblyf was baie netjies en skoon. Lekker stil omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik

Net die volgende aanmerkings: Slegs een handdoek per kamer. Geen badmatjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rethabise Lodge & Spa se terugvoer

Thank you so much for the review and we will surely improve as per your request. We share a pleasure in keeping you our clients happy always.

Rethabise Lodge & Spa
Reneé V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reneé V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging en waarde vir geld.

Ons het ons verblyf baie geniet. Kort kennisgewing bespreking gehad vir Bokkieweek en was aangenaam verras. Blessing was baie behulpsaam en vriendelik en ht uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer in 'n grondvloer-eenheid. Sekuriteit in die aand was vriendelik en het vir ons hekke oopgesluit soos nodig. Enigste iets waarop hulle kan let is handdoeke vir die gaste en 'n badkamermatjie. Stort was ruim! Heerlike warm komberse en lugversorging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coleen R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coleen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als was netjies gewees.

Daar was nie genoeg warm water nie en die aircon het nie 100% gewerk nie. Verder was die akkommodasie baie goed gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zelda J
Besigheidsreis

Was in Kroonstad vir Bokkieweek.

Indien my seun volgende jaar weer 'n plekkie in die Bokkieweekspan kry - sien Rethabise Lodge my weer. Hulle is naby die skool geleë, kamer was skoon en netjies en ek het veilig gevoel in die area. Blessing wat by ontvangs werk het my vriendelik verwelkom en tuis laat voel. Daar was wel klein goedjies wat stukkend was in die badkamer (handdoekreling). Die belangrikste is alles was skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rethabise Lodge & Spa se terugvoer

Good day

Thanks for the feedback, will most probably fix the above stated problems.
We are happy to give you and your family good service always, and all the best of wishes for him to be elected again next year.

Regards

Rethabise Lodge & Spa
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klein Schmidt-straat 29, Elandia, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA475d66ea3c8308480331d163b39f8fae502cc5c1b077956e7d17a65eb472e5ad6def98a04c1891e6243f981645bcb6cefa12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 29 Klein Schmidt Street Elandia 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.627917 27.242811
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem