Rethabise Lodge & Spa
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klein Schmidt-straat 29, Elandia, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Geen kinders onder 5
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rethabise Lodge & Spa bied gerieflike oornagverblyf in Italiaans-geïnspireerde argitektuur met 'n ontspannende atmosfeer in die hartjie van Kroonstad. Dit is die ideale opsien vir ontspannings- en sakereise.
Hierdei oord bied 'n keuse tussen 10 Standaard Dubbelkamers waarvan 4 op die grondverdieping is. Elke kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die 4 slaapkamers op die grondverdieping het elk 'n volledige en suite-badkamer terwyl dei ander 6 slaapkamers elk 'n en suite-badkamer met 'n stort het.
Ander geriewe in die kamer sluit 'n tee- en koffiestasie met 'n yskassie in. Daar is ook 'n Tv en gratis WiFi is beskikbaar. Verder het elke kamer lugversorging.
Gaste het toegang tot die oord se gemeenskaplike gastesitkamer en oorgenoeg eetareas. Die oord spog met 'n spa op die perseel sowel as 'n lieflike swembadarea. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Seth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Jaar gelys 1
Ligging
- Klein Schmidt-straat 29, Elandia, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Gaste dink Rethabise Lodge & Spa het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kroonstad Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klein Schmidt-straat 29, Elandia, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Geen kinders onder 5