Hillcrest Akkommodasie by Retreat | LekkeSlaap
+15
+15

Retreat

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warriorstraat 19, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Retreat is ’n privaat, luukse tuinkothuis op ’n residensiële perseel in Hillcrest. Die perseel is sowat 2 minute vanaf sentrale Hillcrest en bied toegang tot die M13 na Durban en Pietermaritzburg.

Dié smaakvol versierde kothuis het ’n slaapkamer met ’n koninggrootte-bed, badkamer met ’n stort, ’n kombuis en leefarea. Die kamer het ’n instapkas en die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n yskas, oond en stoof asook wasmasjien. Die kothuis beskik oor volledige DStv en WiFi, en gaste het toegang tot onderdakparkeerplek.

Die ligging is ideaal vir dié wat na rus en vrede smag. Hillcrest bied verskeie winkels en restaurante vir gaste om van te kies en keur.

Slaapplek

’n Bespreking by Retreat sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Retreat
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Warriorstraat 19, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warriorstraat 19, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA117bIgsjjgcEwzYfv4TGKPR5ec7kxWXYgJt1TAINCpXKrTyuoH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 19 Warrior Road Hillcrest 3610 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.790107623364 30.768852450054
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za