Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Revive Guest House

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 17 Aug 2023 tot 15 Sep 2023.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 17 Aug 2023 tot 15 Sep 2023.

Prys sluit in
Dubbelkamer met stoep
Basiese selfsorg met verhit- en eetgeriewe.
Revive Selfsorg
Selfsorg
Huisreëls

'n Volledige Engelse ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon. Die privaat Jacuzzi en sauna is ook teen 'n addisionele koste per dag beskikbaar. Dit kan by die gastehuis betaal word.

Die selfsorgeenheid het sonkrag vir die TV en beligting. Daar is ook 'n gasstoof en 'n geiser wat tydens beurtkrag gebruik kan word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Botterblomstraat 9, Darling, 7345, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02f50d2ff0a80ea48cec97d54701b094a72a389dc94a928c4906d137ff47a930c463eaa964d90cc39983588d885aafcfb817?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 9 Botterblom Street Darling 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.383942436965 18.386684575108
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem