+38

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Quinton N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Beslis 'n plek om tuis te gaan. Was vriendelik ontvang met aankoms en die kamer was ruim en skoon gewees met al die nodige geriewe. Lugreëling het baie gehelp met Bloem se hitte. Swembad was wel beskikbaar, maar het nie swemklere ingepak nie. Beslis iets om saam te neem, hetsy dit vir besigheid of net 'n wegbreek is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Regtig uitstekend. Lekker gebly, hulle kos is uitstekend en word by jou karavaan afgelewer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Reyneke Park
Meneer/mevrou Baie baie dankie vir jul ondersteuning - sien julle weer Martie

Angelique C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Uitstekend. Friendly staff. Rustig en gesellig. Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques R
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Ideaal vir karavaan oorstaan op die langpad. Gerieflike oorstaan park in Bloemfontein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Li M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2026

Gerieflik, vriendelik en bekostigbaar. Ons het baie lekker gebly. Al wat ek sal aanbeveel is dat daar 'n kragprop naby die spieel in die hoofslaapkamer is. Vir 'n vrou is dit belangrik. Dit sal ook baie gerieflik wees as daar net vir een nag koffie en tee in die huisie is. Ons wou die WiFi gebruik, maar kon nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Reyneke Park
Goeie more Li M Baie dankie vir u ondersteuning - ons gaan let op na 'n kragprop vir haardroer - ongelukkig gee ons nie drinkgoed, eetgoed nie aangesien dit 'n selfsorg chalet is en almal bring hulle eie drink/eetgoed. Die WiFi kan u by sekuriteit inscan, maar soos ons reeds ook attendeer - die torings is hier by wisselvallig en die seine is baie swak. Selfs ons sukkel met die seine in die kantoor. Hulle val gereeld en ons het nie internet met kabels nie - ons probeer ons bes om beter internet ook te bewerkstellig. Baie dankie vir u goeie woord en probeer die volgende keer ons oornagkamers. Lekker dag

Sumael E
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Half pad na see. Bly altyd lekker daar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Eugene G
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Quiet neighbourhood, no excessive noise, professional management. Received well and attended to in good time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Robert Willem S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Hulle diens is puik, alles wat jy wil hê vir 'n oornag, selfs bietjie langer. Dit was ongelooflik lekker, ons sal weer by Reyneke Park oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

N baie lekker oord om tuis te gaan. N baie netjiese en goed toegeruste eenheid in n lekker oord. Net een voorstel, meer as een koffie sou dit soveel meer lekkerder gemaak het. Met die bespreking was daar aangedui daar is warmmaakgeriewe, ketel ens., en ons het aangeneem daar sal tee en koffie wees, dus het ons niks saamgeneem nie. Met ons aankoms was ons twee sakkies koffie gegee en weereens aangeneem daar is koffie in die eenheid, ongelukkig niks nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 420
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 420
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 420
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Plot 5B, Kwaggafontein, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 129 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6f521a399749d46532ca2b3e8f349dbc23d9cc3dc10c15915f2dd921ed3ac3d52785267751ca96a1679b687d7ee533c872d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 Plot 5B Kwaggafontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.134972 26.140945

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang