Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Bloemfontein NU besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bloemfontein NU.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bloemfontein NU akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bloemfontein NU Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bloemfontein NU Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Quaggafontein, Bloemfontein NU

De Stallen Guesthouse is in die voorstad Kwaggafontein in Bloemfontein geleë naby die N1 en N8. Die gastehuis bied unieke selfsorggeriewe. Geniet 'n rustige atmosfeer in luukse verblyf waar jy kan ontspan, sterre k...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bloemfontein NU

Fig Tree Private Accommodation is ’n knus selfsorgeenheid vir 2 gaste in Bloemfontein. Die eenheid is op 'n plot in Langenhovenpark wat rustig en stil is. Hierdie oopplan-eenheid het ’n koningingrootte-bed en ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Bloemfontein NU

Kleinbos Self-catering is 'n lieflike selfsorghuis vir 6 gaste op 'n kleinhoewe in Quaggafontein buite Bloemfontein en bied verblyf vir gesinne of sakereisigers in die area. Die huis het 'n privaat ingang en beskik...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Bloemfontein NU

Voorkeurvennoot
Vanaf
R635
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Universitas, Bloemfontein

109 Ryno Kriel B&B is 'n moderne gesinseenheid in Universitas, Bloemfontein. Dié eenheid is naby talle winkelsentrums, hospitale, restaurante, die Universiteit van die Vrystaat en Grey-kollege. Die slaapkamer het ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Universitas, Bloemfontein

Ceelee's Place is in die stil buurt van Universitas naby die N1 en naby Bloemfontein se middestad en die universiteit geleë. Verblyf is beskikbaar in 7 kamers en 1 woonstelletjie. Hierdie selfsorg-eenhede het elk ...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langenhovenpark, Bloemfontein

@Melsetter's bied netjiese en gerieflike B&B- of selfsorgverblyf in die vreedsame woonbuurt Langenhoven Park, Bloemfontein. @Melsetter's is net 4 km vanaf Vrystaat Universiteit, Universitas Hospitaal, Bloemcare Hosp...

Vanaf
R600
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Langenhovenpark, Spitskop

Die Moerbeiboom is 'n selfsorg-eenheid in die hartjie van Langenhovenpark, Bloemfontein. Dit is ideaal vir gesinne of paartjies en gaste moet let dat die eienaars ook op die perseel woon. Die eenheid het slaapplek...

Voorkeurvennoot
35% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR750
R488
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Quaggafontein, Bloemfontein

Pecan Woods Guest House bied oornagverblyf in Kwaggafontein, 'n buurt in Bloemfontein. Die huis is naby hoofweë en verskeie plaaslike, geskiedkundige, kulturele en natuurlike besienswaardighede wat dit die ideale b...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Langenhovenpark, Bloemfontein

Amity Guesthouse is 'n moderne gastehuis in 'n gegoede woonbuurt in sentraal Bloemfontein. Dit is in die rustige voorstad Langenhovenpark wat gerieflike naby aan die N1 is. Ons bied 10 luukse kamers, elkeen met 'n ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Universitas Ridge, Universitas

Grace Cottage is geleë in 'n klein, vreedsame woonbuurt in Bloemfontein. Ons strewe daarna om eenvoud en gerief soomloos te vervleg en die plattelandse atmosfeer te behou. Die selfsorgverblyf bestaan uit enkelkame...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]