Rhebokvlakte Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gecko Rock Private Nature Reserve, Nougaspoort, 30 km vanaf Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 250 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Rhebokvlakte Cottage is in die Nougaspoortvallei, sowat 30 km vanaf Touwsrivier, geleë en bied 'n eko-avontuurbestemming en 'n avontuurlike buitelug-ervaring in die Suid-Afrikaanse Karoo.
Dié houtkothuis beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer het dubbelbed en die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die leefarea.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank, 'n kaggel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas en 'n gasstoof toegerus is. Alle breekware en eetgerei word voorsien. Die kothuis lei na 'n stoep met braaigeriewe.
Gaste kan die privaat KolKol-warmbad, die reservaatuitsigte, sterre, stap, bergfietsry, rotsklim, fotografie en 4x4-roetes geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by Rhebokvlakte Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Engels
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 40
Jaar gelys 8
Ligging
- Gecko Rock Private Nature Reserve, Nougaspoort, 30 km vanaf Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gecko Rock Private Nature Reserve, Nougaspoort, 30 km vanaf Touwsrivier, 6880, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom