Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhino's View Bush Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lanseriaweg, Kalkheuvel, 1748, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 900 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Rhino's View Bush Lodge is 'n ruim huis in Kalkheuvel, Gauteng en is in die voetheuwels van die Magaliesberg sowat 30 km van Sandton geleë.

Die eiendom bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. 'n Plafonwaaier is in elke slaapkamer beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, ketel, yskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en stoele en 'n stoep met 'n binnebraai. Die aparte sitarea het 'n houtvuurwarmbad en het gemaklike rusbanke sowel as baie boeke om te lees.

Bykomend het die huis 'n lapa buite met 'n braai-area. Daar is 'n verskeidenheid diere en voëllewe wat gereeld op die eiendom te sien is. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Rhino's View Bush Lodge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir Rhino's View Bush Lodge
Netheid
3.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Ligging

  • Lanseriaweg, Kalkheuvel, 1748, Gauteng
  • Gaste dink Rhino's View Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lanseriaweg, Kalkheuvel, 1748, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3752130437f762d1f446d230f7b4ae668452008cf0c041f12f1580866021137d1cf689911058b517d8de35c5d5ca61040b03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag, vir 8 mense 4 5 1 5 Lanseria Road Kalkheuvel 1748 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.825871858321 27.913728576944
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem