LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rhodes Cottages - Manie's House | LekkeSlaap
+8

Rhodes Cottages - Manie's House

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 4 resensies vir Rhodes Cottages - Manie's House
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Flip D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Flip D
Gesin met klein kinders

Lieflike dorpie en omgewing.

Ons het ons tyd in Rhodes baie geniet en dit is baie mooi. Die eenheid het wel bietjie onderhoud nodig en veiligheid en toestand van die deure moet opgeknap word. Was wel netjies en skoon. Parkering word geadverteer as op die perseel, maar dit is in die straat voor die perseel.

Cathy C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cathy C
Gesin met tieners

Adequate and comfortable.

Spacious, sunny house with gorgeous views and a beautiful garden. Although the kitchen is small, it is quite functional and the large lounge/dining room/stoep arrangement gave us a wonderful feeling of space. The bathroom is adequate though a shower would be a nice addition. The bedrooms are spacious and comfortable and we would certainly return to this lovely house.

Alieske D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Alieske D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, pragtige omgewing, huis-veiligheid moet verbeter.

Manie's Cottage is 'n baie cosy huisie. Pragtige sitkamer met son deur die vensters wat dit lekker warm maak in die winter. Ons het baie lekker gebly, van die omgewing geniet, sneeu gesien en sal dit weer besoek as ons soontoe sou gaan. Ongelukkig is daar ingebreek die laaste aand wat ons daar was en ons geld gesteel. Die deure is nie in 'n goeie toestand nie en het nie goeie slotte gehad nie, dit was maklik om in te breek. Ons het dit reeds gesien toe ons daar aankom. Ons is goed gehelp deur die Rhodes Cottages bestuurderes en verstaan daar is reeds beter slotte op die deure gesit. Dit was beslis nodig. Hoop hulle trek die diewe vas!

Patricia C - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location in the village of Rhodes.

Perfect for a remote getaway.

Vanaf
R1 935
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 935
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 935
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwZWNmZTFjLTdkOWItNDVjMi04ZDk1LTQ2YjBlOTk1MDQ0Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 935  per nag, vir 6 mense 4 5 1 4 Main Street Rhodes 9787 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.7937656 27.964346
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!