Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rhodes Cottages - Willow View Place

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Jill Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 100

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Rhodes Cottages - Willow View Place
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Annie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie D
Gesin met klein kinders

Sielsalige verblyf in wonderlike blyplek.

Dit was 5-ster verblyf met genoeg spasie, wonderlike beddens en alles wat mens benodig met vakansie. Die uitsig is asemrowend en die stilte is baie goed vir die siel. Die mense van Rhodes Cottages is wonderlik en sorg vir als.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delmarie K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delmarie K
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Dit was 'n heerlike tydjie in Rhodes. Willow View voldoen aan al ons behoeftes. Die kombuis is goed toegerus en daar is 'n lekker braaiplek. Dit is 'n pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natascha P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natascha P
Saam met vriende

Fantasties!

Die verblyf is pragtig, heerlik, gerieflik en voorsien in alle behoeftes! Wens ons kon langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julie D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie D
Gesin met klein kinders

A stopover on holiday. What a cosy, trendy cottage with everything you need and lots of lovely extras.

Stayed here for one night as a stop over on route to Kalahari. What a beautiful, little village. Cottage was so beautiful inside. Clean and cosy. Everything you need for a weekend. Lovely little extras like board games, music cds, ukulele, etc. Highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 710
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 710
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 710
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sauerstraat 66, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79621aea5b8bd4b36609a9e0c5cd5bf48fe4f86beb6a196567f5f4d92381f4cd79ac14cc37e91e61f8de88129f6119399fcc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 710 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 66 Sauer Street Rhodes 9787 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.794826073643 27.963564144319
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem