Rhodes Cottages- Welgemoed Trout Lodge
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barkly-Oos-weg, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
- Vanaf R5 415 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Rhodes Cottages - Welgemoed Trout Lodge is 'n selfsorg-lodge net 23 km van die klein dorpie Rhodes af in die Suidelike Drakensberg-streek. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek na aan die Bokspruitrivier.
Die lodge is gerieflik gemeubileer en beskik oor 5 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en elke badkamer het ondervloerse verhitting met 'n bad en/of stort, toilet en wasbak. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof en oorgenoeg ingeboude kaste.
Daar is gemaklike meubels in die sitkamer en 'n TVen opvoudeure wat van die leefarea na veranda lei. Die veranda spog met patiomeubels en asemrowende uitsigte. Welgemoed Trout Lodge is 'n kort entjie se stap van die rivier af, waar kranige vissermanne heerlik kan kunsvlieg- en forelhengel.
Ander doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, voetslaan en vierwielmotorfietsroetes in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Ondervloerse verhitting
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Jill Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 72
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Barkly-Oos-weg, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Grens Area Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barkly-Oos-weg, Rhodes, 9787, Oos-Kaap