Rhonda's Manor Boutique Guest House
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Upper Clarens Road, Fresnaye, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rhonda’s Manor Boutique Guest House is 'n elegante gastehuis in Kaapstad se eksklusiewe Fresnaye-voorstad. Dit is net 'n kort entjie van die Seepunt-promenade af en naby Clifton- en Kampsbaai-strande, Tafelberg en die V&A Waterfront. Met Leeukop as 'n pragtige agtergrond, bied Rhonda’s Manor 'n rustige en stylvolle plek om te bly vir reisigers wat wil ontspan en verken.
Hierdie gastehuis bied gaste 'n keuse van 8 pragtig ingerigte kamers. Elke kamer het 'n gemaklike bed en 'n en suite-badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke kamer het lugversorging, 'n sitarea, 'n slim-TV met stroomkanale, gratis WiFi en 'n kluis. Die boonste kamers maak oop na 'n patio met pragtige uitsigte oor die berge of die tuin.
Gaste kan ontspan in die welige tuinoase met 'n gedeelde swembad of 'n drankie in die sonkamer geniet, kompleet met 'n eerlikheidskroeg en gratis tee en koffie. Die herehuis bied ook 2 elegante sitkamers, 'n rustige, ingeslote patio en 'n bekoorlike binnehof wat ideaal is vir ontspanning of stil lees. Veilige parkering op die perseel en wasgoeddienste is beskikbaar, en lughawe-vervoer of privaat toere na die Wynlande, Tuinroete, safari's en meer kan gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 35 Upper Clarens Road, Fresnaye, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Upper Clarens Road, Fresnaye, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang