Rhulani Treetop Cottage

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
4.7
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.3
Veiligheid
4.0
Martha L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Vreedsaam en rustig. Eienaars baie aangenaam en hulpvaardig. Geen klagtes aangaande die verblyf nie. Die trappe is ietwat van 'n uitdaging, veral as goed op en af gedra moet word, veral as jy verby 60 is. Bed slaap baie lekker en banke en stoele in sitarea ook baie gemaklik. Op die dek is ook baie goeie en gemaklike sitplekke en genoeg spasie om die uitsig te geniet. Die ape is net 'n gevaar en moet hulle liewer nie gevoer word nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard T
Kort verblyf
4.0
Aug 2025

Fantasties. Baie lekker gewees en 'n baie rustige plekke.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ezeth O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Okt 2025

Disappointing. Was clean and tidy. Doable, but disappointing. Rating on website too high. At most a 3. Very old fashioned and on a busy road. . Host was friendly and helpful. Rates per night too high. Aestetics bad.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Maureen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 555 Olifant Drive, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0beca59d520893d58b3a0099b8d4b252387e05789b237fd2f469b97716e632d7cf6d4228d29a780213d78a76aaca26755f8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 3 5 1 4 555 Olifant Drive Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.371628637479 31.762288837479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang