Ria'Garden Oasis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Schumann-weg 36, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ria'Garden Oasis is in Hartbeespoort, Noordwes, naby Africa Island Water Park en die Aerial Cableway Hartbeespoort geleë. Dit word ook deur restaurante en winkels omring.
Dié selfsorgeenheid bied slaapplek aan 4 gaste en 2 ekstra kinders op versoek. DIt beskik oor 1 privaat slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, Daar is nog 'n slaaphoekie met 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank in die groot sitarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet en genoeg stoorplek. Die oopplan-eenheid sluit 'n privaat onderdakstoep, sitarea, etenstafel en 'n kombuis in. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, prutpot, oond, stoof en 'n ketel toegerus. Gaste kan die Jacuzzi en verskeie gemaklike sitareas geniet.
Geriewe in die eenheid sluit 'n TV met Netflix en WiFi in. Gaste het ook toegang tot veilige onderdakparkeerplek en braaigeriewe.
Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, visvang, wynproe, fietsry, begeleide staptogte en swem in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Jacuzzi
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ria Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Schumann-weg 36, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
- Gaste dink Ria'Garden Oasis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Melodie Hartbeespoort Bojanala Noordwes
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Schumann-weg 36, Hartbeespoort, 0261, Noordwes