+28
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 10 John Van Der Riet Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Richelle's Rooms is in Langenhovenpark, Bloemfontein. Dit is op die eienaar se perseel en bied hartlike gasvryheid en gehalte-oornagverblyf. Dit is ook na aan die Universiteit van die Vrystaat, MediClinic Hospitaal, Grey College en verskeie winkelsentrums en restaurante.

Verblyf word in 2 oopplankamers gebied. Elke kamer het 'n koninggroote-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Elke eenheid het ook 'n kombuisie langs die slaaparea met 'n yskassie, klein konveksie-oond met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers het ook elkeen 'n platskerm-TV, 'n lessenaar en gratis WiFi. Veilige skaduparkeerplek is voor elke kamer op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Mariaan L
Saam met lewensmaat
5.0
Ideale uitleg binne, skoon en netjies. Baie lekker gebly, beveel dit beslis aan.
Apr 2026
Kgabo M
Saam met lewensmaat
5.0
Extraordinary! The rooms are very clean, and it's in a safe place with close proximity to shopping centres.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Martelise M
Gesin met tieners
5.0
Fantastiese, ruim en netjiese oornag fasiliteit. Ons het verskriklik lekker gebly. Dit is waarlik die oulikste plek met alles wat jy nodig het en self...
Sien meer
Apr 2026
Hennie D
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en goed ingerig. Stylvol, netjies en goed ingerig.
Mrt 2026
Annemie V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker! Ons het baie lekker gebly. Dit is baie skoon, netjies, gerieflik en doodstil. Naby aan 'n inkopiesentrum ook. Sal definitief weer daar ga...
Sien meer
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 10 John Van Der Riet Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Gaste dink Richelle's Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 860
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 860
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 860
per nag (plek vir 2)
Bespreek

10 John Van Der Riet Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd3e559912499640f5f8fd974c048dfecd6c59dcc897372b2e4d9c00cf405e239294abeae2f162277d4cd269997710fb43a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 10 John Van Der Riet Street Langenhovenpark 9330 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.105498434638 26.153415441513

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang