LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+32
Selfsorg in Bellville

Ridgeworth Flat

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Frederick B
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Okt 2026

Ons het weereens baie lekker gebly. Ons het weereens baie lekker gebly en kan Ridgworth Flat met 'n geruste hart aanbeveel. Die eenheid is skoon, ruim, baie veilig en toegerus met alles wat nodig is. Die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun E
Lang verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Perfekte blyplek in Durbanville. Sal dit enige dag aanbeveel, netjies en veilig en baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monyaduwa D
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Beautiful, quiet stay. I had a beautiful stay. The area is quiet, secure, and conveniently close to the shopping mall, which made everything very easy. The hosts were incredibly friendly and welcoming. I appreciated the quick response times for my queries as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Wonderlike ervaring, sal die verblyf beslis aanbeveel. Die verblyf was heerlik. Rustige en veilige area asook sentraal geleë, naby Tygervallei. Woonstel was skoon, netjies binne en daar is ook meer as genoeg ruimte vir 3 persone om in te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darrell S
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Veilig en rustig asook naby al die hoofaansluitings en winkels. Dit was regtig 'n juweel. Veilige en rustige area. Hoewee is maklik bereikbaar. Waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coligny N
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.8
Sep 2026

Pleasant and relaxing. The stay was calm and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricci S
Lang verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
2.8
Feb 2026

Ok, could be better. Stay was ok, but the owner is not friendly and the no visitors allowed policy is inhumane.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0
Henry
Ridgeworth Flat
Hi Ricci, We respect the privacy of our guests and only engage with guests if they engage first. My apologies if you perceived this as rude. We have also never turned down any requests from a guest to receive any visitors. I am surprised by the 1 rating you give for security. Care to elaborate on how we can improve the safety of the property? And what made you feel unsafe? Constructive feedback to improve our service is always appreciated.

Covette D
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Amazing. Great place, felt very safe. Well equipped. Will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Crystal Alicia J
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Perfect. Very nice place, we enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica J
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Cozy en veilig! Die beste besluit gewees! Die huisie het so lekker cosy gevoel, asof dit ons eie huis was! Daar was genoeg melk, koffie en suiker, en met die aankoms was ons verras met 'n soet dingetjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Henry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense
Bespreek

17 Greenway Drive, Ridgeworth, Bellville, 7530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3213558245c61787f51dca7108ad7f0b2885ef378d5266e5cc165e6df45e4b448d4ca1f77c721814e8a8f19c1bdc5d936846?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 39 5 1 5 17 Greenway Drive Ridgeworth 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.872318239162 18.646393925611